Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Franz Kemp (Kemp, Franz)
vetseun
60 Dae in Suid-Soedan (Outobiografie) (Reis) . TAFELBERG
- 30 Joernaliste En 1000 Blou Plastiekbottels
ISBN: 9780624048817

In my geval was dit nie 'n ligte mistykie om af te tree nie, maar 'n moerse een. Meestal is dit net ek en my nuutgevonde pel Johnnie Walker. My vrou is bekommerd oor hierdie vriendskap. Erg.
So begin Franz Kemp se lakoniese en bitterbekkige vertelling oor sy sestig dae in die Suid-Soedan. Om van verveling te ontsnap aanvaar hy 'n werksaanbod om 'n nuwe TV-stasie in Juba, die hoofstad van die Suid-Soedan, van die grond af te kry deur die daaglikse nuusbulletin op te stel. Dis makliker gese as gedaan. Want Juba is "die gatkant van die wêreld", verneem Kemp op die lughawe. En Kemp is maar 'n kwasterige man.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)