Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Francois van Reenen frank.coza

super macromedia flash animasie stories is maar een van die goed wat hierdie kunstenaar aanspreek, hy is eintlik meer oor gewone suburbiese lewe en binnenshuise situasies, maar ook oor globale groen vrede op 'n direkte omgewings toegepas en afgedwing indien nodig. onder frank.coza is op die oomblik 06/02 drie multi-media goed. eers

vetseun
die een wat pop-kannieonthounie vir ons van ingelig het, shot. meangreen, 'n speurverhaal waar realiteit en verskillende doodgewone situasies saamgevleg word om 'n kop-knik komiek, volledig met super 3d sound en miljoen kleur getekende film. episode 1 kan afgelaai word, so 4M vir 6min se film, episode 2 word weer soos suburban mishaps gestream... 3.5min.

vetseun
die suburban mishaps hoogtepunte, die reeks het reeds jare aanhangers se lippe nat gelaat. daar is sover 30 episodes, waarvan 'n paar nou gesien kan word, best of... dis skets flash animasies met lag en humor soos die TV-Reekse wat nou al 'n kunsvorm op sy eie geraak het. soos jou gewone treffer prente soos beavis and butthead, the simpsons, southpark, futurama en meer huidiges, is die storielyn en artistieke input amper verstommend. omtrent 3min elk...

vetseun
die liefdesverhaal in 3d, revenge, 'n10 min verhaal van verhoudings onderhandelinge ens., later meer..
ps party is nie vir kinders nie


skakels : frank.coza













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )