Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
F.J. Labuschagne (Labuschagne, F.J.)
vetseun
Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Woordeboek) (Heruitgawe) . 2009 PHAROS
- Nuwe Uitgawe
F.J. Labuschagne; L.C. Eksteen
ISBN: 9781868901005

A standard concise dictionary of Afrikaans. In the dictionary's 1 117 pages and more than 2 250 columns clear definitions are given for more than 100 000 Afrikaans words.
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek [waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het] is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word. Hierdie tweede, hersiene uitgawe bevat meer as 'n duisend nuwe inskrywings en meer as 3000 afkortings. In totaal, word word die betekenisse van meer as 'n 100 000 woorde in die tweede uitgawe eenvoudig verklaar.Dit maak hierdie handwoordeboek die omvattendste verklarende Afrikaanse woordeboek wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Boonop weerspieël die herbewerking die jongste Afrikaanse spellings, wisselvorme en skryfwyses volgens die pas gepubliseerde Afrikaanse Woordelys en Spelreëls. Inligting oor woordsoorte, meervoude, verkleinwoorde, trappe van vergelyking en die verbuiging van werkwoorde word eenvoudig en eksplisiet aangedui, wat die woordeboek uiters gebruikersvriendelik maak.Tienduisende sinonieme en ander betekenisverwante woorde is opgeneem, asook idiome en vaste uitdrukkings. As jy wil weet wat jeera, konjunktuursiklus of mitochondrion beteken; waar jy 'n silikon-mikroskyfie of 'n witdwerg sal vind; wat die sinoniem vir Internetblaaier is, of waarna lwtk., w.k.w. of BUVTON verwys, is hierdie nuwe uitgawe van die Verklarende Afrikaanse Woordeboek 'n moet op jou boekrak.

vetseun
Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Woordeboek) . 2006 PHAROS
F.J. Labuschagne; L.C. Eksteen

vetseun
Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Woordeboek) . 1993 PHAROS
L.C. Eksteen; F.J. Labuschagne

vetseun
Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Woordeboek) . 1965/1980 JL VAN SCHAIK
M.S.B. Kritzinger, F.J. Labuschagne, P. de V. Pienaar


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)