Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
F.A.K.-kunsliedbundel - 1984 (met liedjies)
D - Digter; G - Gewysig; K - Komponeer; V - verwerk
vetseun
F.A.K.-kunsliedbundel (Liedboek) . 1984 F.A.K.
ISBN: 9780620065207


Die Veldwindjie
- J.F.E. Celliers (D) - Bosman di Ravelli (K)

'n Doringkroon
- J.F.E. Celliers (D) - M.L. de Villiers (K)

Gee My
- J.R.L. van Bruggen (D) - S. le Roux Marais (K)

Sluimerlied
- H.S (Onbekend) (D) - S. le Roux Marais (K)

Die Roosknoppie
- D.F Malherbe (D) - Sydney Richfield (K)

Oktobermaand
- C.L. Leipoldt (D) - John Pescod (K)

Soos die Windjie wat Suis
- H.A. Fagan (D) - Johannes Fagan (K)

Wys my die Plek
- C.L. Leipoldt (D) - Gideon Fagan (K)

Eis van die Vonk
- C.L. Leipoldt (D) - Gideon Fagan (K)

Ek hou van die môre
- C.F. Visser (D) - Johannes Joubert (K)

Die Aandblom
- P. de V. Pienaar (D) - Arthur Ellis (K)

Kom Dans met My
- C.L. Leipoldt (D) - Ernst Löwenherz (K)

My Siel is Siek van Heimwee
- J.R.L. van Bruggen (D) - P.J. Lemmer (K)

Grense
- N.P. van Wyk Louw (D) - Dirkie de Villiers (K)

Waar die Nag
- Doll de Villiers (D) - Dirkie de Villiers (K)

Kom Vannag in my Drome
- N.P.van Wyk Louw (D) - Anton Hartman (K)

See-Sonnet
- Theo Wassenaar (D) - Pieter de Villiers (K)

Ons het Mekaar Gegroet
- I.D. du Plessis (D) - Dawid Engela (K)

Die Berggansveer
- Boerneef (D) - Rosa Nepgen (K)

Dis Al
- J.F.E. Celliers (D) - Rosa Nepgen (K)

Met Skemering
- I.D. du Plessis (D) - Arnold van Wyk (K)

Die Woestyn-Lewerkie
- Eugène Marais (D) - Arnold van Wyk (K)

Ek ken jou Skaars
- C.H. Weich (D) - Blanche Gerstman (K)

Ek ken jou Nou
- C.H. Weich (D) - Blanche Gerstman (K)

Winternag
- Eugène Marais (D) - Hubert du Plessis (K)

Ek het Gedink
- Ingrid Jonker (D) - Stefans Grovê (K)

Hierdie bundel is 'n nalatenskap van wyle Anton Hartman. Hy het vir baie jare die ideaal gekoester dat daar 'n bloemlesing saamgestel word wat 'n oorsig sou gee oor die Suid-Afrikaanse Kunslied en het self nog die eerste seleksie gedoen.

Ons vertrou dat hierdie bundel 'n leemte sal vul, dat dit die lied makliker toeganklik sal maak vir ons sangers en begeleiers en dat dit sal meehelp om die Afrikaanse kunslied meer dikwels op konsert programme te laat verskyn.

Ander Afrikaanse liedjies word hier gelys, F.A.K.-liedjies in alfabetiese volgorde word binnekort bygevoeg.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)