Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ernst Kotze (Kotze, Ernst) / E. Kotze (Kotze, E.) / E. Kotzé (Kotzé, E.)
vetseun
Slag Van Die Breekbrander (Outobiografiese Roman) . 2000 TAFELBERG

vetseun
Die wind staan oos . 1999/2007 TAFELBERG

E. Kotzé is 'n uitsonderlike kortverhaalskrywer wat met haar vorige bundels bewys het dat sy die vermoë het om onderhoudende verhale te skryf.
Haar kortverhale is meesal ingebed in die Weskus-wêreld wat sy so intiem ken. Selde verklein sy haar mededelings tot blote anekdotes; nee, haar beste verhale het 'n eksistensiële kwaliteit: die mens in 'n oorlewingstryd met die natuur, meesal die see; of die mens in stryd met die medemens. Die huwelik is 'n "strydperk" waartoe Kotzé telkens terugkeer, byvoorbeeld in Die laaste kus waarin sy die verhaal van 'n ongewone huwelik vertel. Die slot word goed voorberei deur die afloop van hierdie huwelik: die selfstandige vrou slaag daarin om onafhanklik te word van die man wat haar op verskillende maniere verneder en verminder het. - graffitibooks.co.za

1997 - Waterwyfie En Ander Woestynverhale (TAFELBERG)
1992 - Halwe Hemel (TAFELBERG)

vetseunKOOP/BUY
Afrikaans / Zoeloe Woordeboek (Woordeboek) . 1991 PHAROSKOOP/BUY
Ernst Kotze, Patrick Wela

vetseun
Afrikaans / Zoeloe Woordeboek (Woordeboek) . 1991 TAFELBERG
- met Engelse vertalings
Ernst Kotze, Patrick Wela

1983 - E. Kotze (Halfkrone vir die Nagmaal) Eugène Maraisprys
1978 - Die Vuurgety - Kotze, E. (HUMAN & ROUSSEAU)
1976 - Kielwater (HUMAN & ROUSSEAU)
1973 - Oggendblom En Bitterkalbas (TAFELBERG)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )