Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Elsa Briel (Briel, Elsa)

"Elsa Briel het haar jongmeisiedae in die Bosveld deurgebring en ook haar droomman daar ontmoet. Die meeste van haar romans speel af teen hierdie agtegrond. Sy is die moeder van een dogter en vyf seuns. Die onderskeie romanses wat haar kinders beleef het, het sy almal in haar boeke vervat. Sy luister graag na musiek en bespeel self die klavier en die trekklavier. Verder is sy 'n geswore romantikus en sien in elke situasie wat sy teëkom, interessante stof vir 'n liefdesroman. Elsa poog om haar verhale spannend te hou en gelukkig te laat eindig. Dis haar wens om aan te hou skryf sodat sy haar moeder, Ella Eloff-van der Walt, se getal van twee-en-twintig romans kan ewenaar." - LAPA UITGEWERS

vetseunKOOP/BUY
Ontmoeting in Turkye ...... LAPA UITGEWERS

"Nanda se droomman moet musiek in sy gene hê. Wie gaan haar hart wen? Paul, haar dierbare kollega by die skool se musiekdepartement, of die Turk Henrico wat die Hongaarse Rapsodie met soveel gevoel speel?" - LAPA UITGEWERS

vetseunKOOP/BUY
Nagrit ............................ 2007 LAPA UITGEWERS

"Carmen se droom word bewaarheid om op 'n wildplaas te gaan werk. Die jaloerse Ingrid maak egter haar lewe 'n nagmerrie omdat Ludwig meer in Carmen belangstel as in haar..." - LAPA UITGEWERS

vetseunKOOP/BUY
Die laaste legkaartstuk . 2001 LAPA UITGEWERS

"Joanie, 'n aangenome kind, het haar voorgeneem om nooit te trou nie, omdat sy niks weet van haar herkoms nie. Toe word sy deur die liefde oorrompel..." - LAPA UITGEWERS

vetseun
Skaduwees van gister ..... 1997 JP van der WALT & SEUN


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )