Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Elsabe Steenberg (Steenberg, Elsabe)

2001 - Voetpad: Stories Vir Afrika (KAGISO)

vetseun
Rooi Kanarie Hoepelbeen . 1993 LAPA UITGEWERS

vetseun
Skuilte Tussen Riet . 1993 KAGISO

1988 - Masilo En Die Monster (VAN SCHAICK)
Môre Was Dit Somer (KAGISO)

vetseun
Hendri uit die water .... 1985 TAFELBERG

Versigtig skuif Hendrina weer vorentoe en kyk diep in die water. Die lig word minder, en dan anders. Dis die maan! Sy skuif nog nader en leun oor tot haar kop die water raak. Met water wat van haar vlegsels drup, is sy nie meer Hendrina nie. Nou is sy daardie kind wat in die water wag om uit te kom. Hendri!
Toe Hendrina se ma sommerso op die vliegtuig klim o in Holland verder te gaan studeer, moet sy by tannie Scheep-hulle gaan bly. Maar al is sy lief vir tannie Scheep - sy ken haar darem van die Kinderklub af - en al is oom Tol en Koen gaaf, kan sy haar bagigheid laat staan nie.
Hoe nou gemaak om Hendri - die ander kind met die springerige naam wat in die water wag - te word en te blý?

1983 - Voorlees vir nadink

vetseun
Wolf ja, Wolf nee .......... 1982

vetseun
Boom, Bomer, Boomste . 1971/1980 TAFELBERG
Tree-more, tree-most

1968/1980 - Dat ek mag Sien (VAN SCHAIK)
1959/1971 - Tjeriktik (JP VAN DER WALT)

Pierewiet staan stil
Wolf ja, wolf nee
Koert se tarentaal
Eendoring se lang bene
Soek-soek op soek
My kind en sy boek
Voorlees vir nadink
Waar is Pappa se panfluit?
Simonetta en die spinnekop
Slapende honde miaau nie

vetseun
Berg na Eden ...........

vetseun
Blou is 'n bokkie ............

vetseun
Die Heuningwolk ........

vetseun
Klawervyf ....................

vetseun
Plek van die bruin geeste .

vetseun
Deur 'n Raaisel ............


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )