Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Elmarie Engelbrecht (Engelbrecht, Elmarie)
vetseunvetseun
Hooglied van die Liefde . 2005 LUX VERBI

"Die titel Hooglied - "die mooiste lied oor die liefde" - dien as basis vir hierdie geskenkboekie. Dit bevat gepaste uittreksels uit Hooglied asook kort, verhelderende notas oor die liefdesimboliek in die titel. Verdere raak wyshede oor die liefde kom uit Spreuke, Prediker en 1 Korintiërs 13, asook uit die wêreldliteratuur." - loot.co.za

vetseunvetseun
Palet van die Liefde ........ 2005 LUX VERBI

"Die titel van hierdie kosbare geskenkboekie vir 'n geliefde - of 'n geskenk aan jouself as blywende herinnering aan die wonder van die liefde - suggereer dat al die verskillende aspekte van die liefde soos die kleure op 'n skilder se palet is. Die titel bevat gepaste aanhalings uit die Bybelboek Hooglied, en van die mooiste liefdesaanhalings uit die literatuur." - loot.co.za

skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )