Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dan Sleigh (1939-) (Sleigh, Dan)
vetseun
Die Buiteposte . 1993 HAUM/2004/2007 PROTEA BOEKHUIS
- VOC-buiteposte onder Kaapse bestuur 1652-1795

"'n Verversingstasie is in 1652 in Tafelbaai aangele om skepe te bedien op die roete tussen Europa en Oos-Indie. Die diens is deur 'n netwerk van bemande buiteposte aan die Kaapse kus en op die nabygelee eilande moontlik gemaak. Die Buiteposte is die resultaat van 30 jaar van navorsing in Suid-Afrika en in Europa, waar die VOC sy ontstaan gehad het. Dr. Sleigh is een van slegs 'n klein aantal geskiedkundiges wat die sewentiende-eeuse skrif van die VOC-dokumente met gemak lees. Hy is lid van verskeie plaaslike en internasionale geskiedenisverenigings en bewaringsorganisasies en word landswyd erken as adviseur rakende sake wat op die VOC betrekking het." - loot.co.za

vetseun
Sersant Barodien: Kaapse Korps .

vetseun
Eilande ......................... 2001 TAFELBERG

"Dan Sleigh's debut novel tells the story of the first half-century of the Dutch settlement at the Cape of Good Hope in the late seventeenth and early eighteenth centuries. Sleigh is an Afrikaans archivist and draws on official documents, journals, and personal letters to provide local details in recreating the encounter between the Dutch and the Goringhaicona people (whom they called Hottentotts)."

1979 - Vryburger Tas (TAFELBERG)
1978 - Jan Kompanjie (TAFELBERG)
1977 - Sersant Barodien, Kaapse Korps (TAFELBERG)
1975 - Onder die Bittervaan (TAFELBERG)
1974 - Tussen twee vlae (TAFELBERG)
1974 - Fort Lydsaamheid (TAFELBERG)
1972 - Die Nege Maande Mars (TAFELBERG)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )