Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Donald W. Riekert (Riekert, Donald W.)

Die Behae van God .... 2005
Drome van die Jongmeisie . 2005
Wasempies Geluk ..... 2005

vetseun
Wensbeen .................. 1995 TAFELBERG
ISBN: 9780624034223

Nes profete van ouds put Donald Riekert inspirasie uit die droë woestynwêreld van Kuruman se wêreld. Maar dis nie net swaarkry en droogte nie - dié bundel is vol vindingrykheid en verskeidenheid.

vetseun
Heuning Uit Die Swarthaak (Digbundel) . 1986/1988 TAFELBERG
ISBN: 9780624024132

Heuning uit die swarthaak is die skitterende debuutbundel van die Kurumanse "volksdigter" Donald Riekert. Resensent André P. Brink skryf so daaroor in Rapport : "Met Heuning uit die swarthaak het Afrikaans 'n digter bygekry wat die taal van nuuts af oopmaak."


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )