Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dineke Volschenk (Volschenk, Dineke)
vetseun
Spekskiet ..................... 2008 LAPA UITGEWERS
saamgestel

Daar's die storie van ou Renier de Winnaar wat eendag 'n papie opgetel het waaruit 'n reuse-ruspe gebroei het, wat hy toe maar opgesaal het en ry, omdat sy perd dood verys het. En die een van ou Bertie wat eendag 'n baber uittrek en in die ding oë sien dié is 'n buitengewone intelligente baber, en toe word hulle onafskeidbaar ... Het jy al gehoor van die ysterbye van die Tanganjika? Hulle het gif soos suur, en wát hulle ook al steek, los sommer op ... olifante, mambas, selfs yster! En dis die reine waarheid, hoor ... Spekskiet is 'n versameling ou en nuwe volksverhale waar die grense van die waarheid 'n bietjie (soms baie) gerek word. Dis'n stewige versameling verbeeldingryke en onpretensieuse verhale wat 'n leser sommer net sal laat lekkerkry vir lank. - graffitibooks.co.za


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)