Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Katkisasieboek
vetseun
....................................... 1950- DIE SONDAGSKOOL-BOEKHANDEL

Eerste druk, 1950 ------- 10,000
Tweede druk, 1951 ----- 10,000
Derde druk, 1952 ------- 10,000
Vierde druk, 1953 ------- 10,000
Vyfde druk, 1954 -------- 10,000
Sesde druk, 1955 ------ 10,000 (Hersiende uitgawe)
Sewende druk, 1956 -- 10,000
Agtste druk, 1957 ------- 10,000
Negende druk, 1958 -- 10,000
Tiende druk, 1959 ----- 10,000
Elfde druk, 1960 -------- 10,000
(Die Bybelgeskiedenisis in hierdie uitgawe hersien, in geskiedenisvorm geskryf met die Ou en Nuwe Testament deurlopend).
Twaalfde druk, 1961 --- 10,000
Dertiende druk, 1962 -- 10,000
(Omdat die arbeid van die Kerk nie stilstaan nie maar daar gedurig vooruitgang is daarom is sekere gegewens in die volgende lesse op datum gebring en is 'n paar byvoegings en verbeteringe aangebring, maar die saaklike inhoud, les- en bladsynommers is dieselfde as in die vorige uitgawes: Afdeling, Sektes en Dwalinge, les 81; Kerkgeskiedenis, lesse 83, 85, 92, 93, 94, 95; Die Pligte van die Lidmaat, lesse 105, 106, 107. Ook is sewe verbeterde landkaarte in die afdeling Bybelgeskiedenis op dieselfde bladsye aangebring).
Veertiende druk, 1963 - 15,000
Vyftiende druk, 1964 ---- 15,000
Sestiende druk, 1965 -- 20,000


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)