Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Brakkers van Kammaland
vetseun
Die Brakkers Van Kammaland 3DVD 94min .
Disk 1: Krulkoppe En Muisneste DVD
Disk 2: Jokke, Kulle en Gapse DVD
Disk 3: Wintie, Wrokke En Waarheid DVD

vetseun
Krulkoppe En Muisneste DVD 30min . SLVD-026 NEXT VIDEO

Spieëltjie, Spieëltjie aan die Wand
Kammaland se haarkapper verkoop sy besigheid aan juffrou Kittey. Almal raak opgetooi met nuwe kapsels maar iewers is daar 'n haarnaald uit sy plek. Die dorp se inwoners is so behep met hulle voorkoms dat hulle die ware vreugde in the lewe miskyk.

Die Perfekte Geskenk
Piet is verlief op Juffrou Kittey en hy soek die perfekte geskenk vir haar. Hy leer op die harde manier dat liefde nooit selfsugtig moet wees nie.

vetseun
Jokke, Kulle en Gapse DVD 30min . SLVD-024 NEXT VIDEO

Piet se partytjie
Piet verjaar en wil graag 'n partytjie hou. Pretorius s^e dat hy Piet se hero spesiaal sal nooi omdat hulle vriende is. Maar is die die waarheid?

Juffrou Kittey word Onderwyseres
Juffrou Kittey los by die skool af en kort voorlank loop alles in die Kammalandskool skeef. Uiteindelik leer almal 'n belangrike les oor kullery.

Etenstyd in Kammaland
Die Sheriff is met ete en dit beteken niemand hou toesig oor Kammaland nie. Almal begin links en regs steel. Na middagete moet almal verduidelik.

vetseun
Wintie, Wrokke En Waarheid DVD 34min . SLVD-022 NEXT VIDEO

Die Singende Slang
Die telegramme hoop op en Hendrik het geen keuse as om 'n lae, gemene, viselike slang aan te stel om te help nie. Uiteindelike leer almal in Kammaland 'n belangrike les or vooroordeel. (1 Samuel 16:7)

Klaas se Kougomborrels
Klaas raak beroemd omdat hy die grootste kougomborrels in Kammaland kan blaas. Maar sy kop raak net so groot en amper verloor hy al sy vriende.

Hendrik en Gieljan se Tweegeveg
Almal het ore maar luister nie altyd mooi nie. Hendrik en Gieljan verdraai stories en later is hulle baie kwaad vir mekaar. Toe die misverstand uit die weg geruim is, sien hulle dit is beter om te vergewe en te vergeet. (Jakobus 1:19-20)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )