Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
De Wet le Roux (Le Roux, De Wet)
vetseun
Goud Van Verraad .... 1981 DIE EIKE BOEKKLUB/JP van der WALT

vetseun
Ruiters van onheil .... 1979 TREFFER-BOEKKLUB

vetseun
Horings van die Takbok . 1978 TREFFER-BOEKKLUB

vetseun
Hoefslag teen die môre . 1973 TREFFER-BOEKKLUB

"Kolbooi snork verskrik en spring eenkanttoe. Maliske word half van
haar voete afgeruk. Die rewolwer spat uit haar hand en toe sy haar ewewig
herwin, sien sy die groen mamba soos 'n staalveer langs haar orent staan ... "
Maliske de Jager het 'n vermeende veedief in die kloof gehensop nadat gemaskerde diewe haar pa se vee gesteel het. Nou is die aantreklike, jong veedief ontwapen en die mamba langs haar, en haar rewolwer Iê op die grond ... As u wil weet wat tóé gebeur het, lees gerus hierdie boeiende romantiese avontuurverhaal wat in Pelgrimsrus se wêreld afspeel in die dae toe dáár nog wilde dinge gebeur het.
Toe Maliske die jong veedief in die kloof aangekeer het, het sy nie kon dink dat dit haar hele lewe sou verander nie. Sy het op Johan Verwey verlief geraak, maar die verleidelike Cynthia McGregor was ook op horn verlief, en sy het haar strikke vir hom gespan.
Buitendien - wie was Johan Verwey, en wat het hy in hierdie geweste kom doen? In hierdie boeiende verhaal, waarin daar volop avontuur is, maak ons ook kennis met Koert Pieters, wat so hard kon slaan as wat 'n muil skop en met Sarel Hopkins, wat so vinnig kon skiet dat hulle hom Sneller genoem het ... en die leser sal nie kan raai wie die leier van die gemaskerde bende veediewe was voordat hierdie gevreesde en geslepe boef eers heel aan die einde ontmasker word nie." - stofomslag

vetseun
Kruistog Na Die Ewigheid . 1972 GRECO-UITGEWERS

vetseun
Vallei Van Vrees .........


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )