Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
De Waal Davis (Davis, De Waal)
vetseun
Bakgat Braai 2 / (eBook) . 2011 STRUIK
Illustrasie: Colin Daniel
ISBN: 9781770079342
ISBN: 9781431700608

Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie 'n boek met 'n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir 'n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens 'n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf - braai.
In ooreenstemming met die huidige tendense in smaak en kookstyl, het hy'n afdeling ingesluit oor braai met gas, die voor- en nadele van hout teenoor gas en klassieke 'steakhouse'-souse. Die potjie-afdeling het resepte van regoor die wêreld sowel as uit eie bodem. Hoofstukke dek ook die vuur, bedruipsouse, droë vryfmiddels, glaseermiddels, marinades, steaks, beesvleis, hoender, lamsvleis, varkvleis en vis - en moenie vergeet van die 'kontroversiële' gastelys nie! Ja, die humor van die oorspronklike Bakgat Braai word in Bakgat Braai 2 voortgesit. Colin Daniel se illustrasies in die strokiesprent-styl voeg nog'n dimensie by hierdie resepversameling, bedoel vir die braaier met 'n uitsonderlike sin van homor.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)