Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Deneys Reitz (Reitz, Deneys)
vetseun
Kommando - 'n Boere-Joernaal uit die Engelse Oorlog . 2005 CEDERBERG/BIENEDELL

'Hierdie is die Afrikaanse weergawe van Deneys Reitz se joernaal wat sy ongelooflike ervaringe in die Tweede Vryheidsoorlog beskryf. Die eerste publikasie was deur Faber & Faber in 1929 en was 'n blitsverkoper in vele uitgawes en ander tale sedertdien. Dit word wyd gerespekteer as 'n klassieke weergawe van die oorlog en het meer kopieë verkoop as al die ander boeke aangaande die Anglo-Boereoorlog bymekaargetel. Thomas Pakenham, die gevierde skrywer van The Boer War het gesê: "Reitz had the uncanny knack of living through the war as though leafing through the pages of an adventure story". In sy voorwoord het Jan Smuts genoem: "Hierdie boek is 'n roman van die waarheid; maar as agtergrond is daar 'n nog groter persoonlike roman, en daaragter weer die selfs nog wonderlikere roman van Suid-Afrika, aan wie veel kwytgeskel moet word terwille van die glorieryke rol wat sy gespeel het gedurende 'n tydperk, so moeilik as enige jong nasie ooit deurgemaak het."' - bluesky.co.za

vetseunvetseun
Commando: A Boer Journal of the Boer War . 2005

vetseun
Adrift on the Open Veld: : The Deneys Reitz Trilogy - the Anglo-Boer War and It's Aftermath, 1899-1943 . 1999 CEDERBERG UITGEWERS/ELET
redaksie, Trevor Samuel Emslie


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )