Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Christiaan Botha (Botha, Christiaan)
vetseun
Kabbo op die ysterspoor . 2005 PROTEA BOEKHUIS

Kabbo op die ysterspoor is waarskynlik die eerste gepubliseerde Afrikaanse dramateks waarin die kollig volledig op die Boesman val. Die hoofkarakter, //Kabbo, die dromer met die magiese vermoëns, is volgens die skrywer die argetipiese Boesman, een van die laaste van die Kalahari-Boesmans.
Vir die volle duur van die drama moet //Kabbo vir sy agtervolgers wegkruip, soos sy voorsate so dikwels moes doen. Terwyl ander eietydse Suid-Afrikaanse stemme rondom hom opklink, besin //Kabbo oor die lotgevalle van sy mense, wat nie teen die yster van die ander bewoners van die land opgewasse was nie: "Yster! Dis daai wat die voormense nie verstaan het nie. 'n Man moet 'n ysterkop en 'n ysterhart hê om te bly regop staan tussen hierdie ander tweebene." - graffitibooks.co.za


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )