Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Charles Fryer (Fryer, Charles)
vetseun
Kinders Van Afrika ...... 2007 TAFELBERG
saamgestel, redakteur

vetseun
Van spoke gepraat .... 2006 TAFELBERG

Van ons beste gevestigde skrywers en belowendste jongeres jaag nou in hierdie kraakvars bundel spoke op.
Die stories - nuut geskep, behalwe twee voortreflike verhale wat reeds verskyn het - gaan grotendeels oor dwaalgeeste of"teenwoordighede uit 'n ander dimensie". Geeste in diere, in ou plaashuise, in die waaksaal van 'n hospitaal, in die nagmis langs die see. Dwaalgeeste wat langs die pad staan en ryloop, wat aan jou deur kom hamer, wat kom om hul eie moorde op te los, wat soms vir pynlike verlies vergoed deur te troos. In hierdie leesbare bundel met verhale vol atmosfeer is die werk opgeneem van Hennie Aucamp, Pirow Bekker, Nini Bennett, François Bloemhof, Danie Botha, Helen Brain, Marianna Brandt, Willemien Brümmer, E.K.M. Dido, Tom Dreyer, Rachelle Greeff, Pieter Haasbroek, Jaco Jacobs, E. Kotze, Leonard Koza, André le Roux, Johnita le Roux, Petra Müller, Frank Roger, Leon Rousseau, Esta Steyn, Adriaan Snyman, Pieter Stoffberg, Marita van Aswegen, Marita van der Vyver, Johan van Lill, Engela van Rooyen, Jan Vermeulen, Ben Viljoen, Fanie Viljoen en George Weideman. - graffitibooks.co.za

vetseun
Kinders Van Die Aarde (Versamelbundel) . 1998 TAFELBERG
saamgestel

vetseun
Verslig (Digbundel) . 1996/1997 DELOS PUBLISHING
- 'n Poësie-handleiding saamgestel deur Charles Fryer
ISBN: 9781868262984 (1997, DELOS PUBLISHING )

1987 - Brandglas - Hennie Aucamp, saamgestel
1978 - Rooiwielwa


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )