Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
C.F. Beyers-Boshoff (Beyers-Boshoff, C.F.)

1980 - Goud en Glorie
1980 - Duikers van die Diep See (JP van der WALT)

vetseun
Waar die Reënboog Buig . 1980 JP van der WALT

1976 - Karate Olympia, draaiboek
1975 - Die Troudag van Tant Ralie, draaiboek
1974 - Dans van die flamink, draaiboek

vetseun
M'sieur Die Kavalier ... 1973 JP van der WALT

"Die dag toe Lafras Lamont vanuit Frankryk in die Kaap aangekom het, het almal gewonder wie hy is en waarom hy so 'n lang reis afgele het, net om 'n besoek aan die wynplaas, Groot Overmeer, te bring. Daar het hy met Adriaan de Leeuw onderhandel om die feitlik onmoontlike aan te durf, naamlik om die skone Gretel uit Robert-Jan se kloue te bevry.
Robert-Jan is die leier van die groep seerowers wat om Kaap die Goeie Hoop alleseevaart onveilig maak. Hy is ook die barbaar met 'n swaard, 'n swaard wat alle ander swaarde oortref, maar met Die Kavalier het hy nog nie kennis gemaak nie.
M'sieur Die Kavalier is een van daardie heerlike oud-Kaapse verhale, vol romantiek en avontuur wat die leser na die eeu terugvoer toe daar manne van staal en seilskepe van hout was. Hierdie verhaal het aanvanklik in 'Pronk' verskyn; 'n verhaal wat soveel byval gevind het dat dit nou in boekvorm uitgegee word."

1970 - Altyd die Vreemdeling (JP van der Walt)
1967/1970 - Linkerhand van die Noodlot (JP van der WALT)
1967 - Die Gees van Kilimandjaro (JP van der WALT)

vetseun
Nag oor Afrika ............... 1964 PRESIDENT UITGEWERS

1963/1970 - Avontuur vir Seuns (JP van der WALT)
1960+ - Skoppens Vier

vetseun
Deur die sleutelgat .......

vetseunvetseun
Vallei van die Reuse .. 1957 DIE KEURBIBLIOTEEK

vetseun
Die vals lig .......................

"Die toneel wat hom agter die skerms van die nuwe rolprent afspeel het / was groter as die drama wat die silwerdoek later sou vertel!"

Die Gesig Van 'n Vrou
Tant Ralie se Losieshuis
Die Knapsekerel
Liefde vir die najaar

Jasper-reeks - 1959 JP van der WALT & SEUN


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )