Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Cas Vos (Vos, Cas)
vetseun
Hoe Kan Ek Jou Laat Los? (eBook) . LUX VERBI
ISBN: 9780796314147

Hosea is 'n vreemde kêrel in die Bybel. Eintlik is dit meer sy huwelik wat so vreemd is. God verwag van hom om met 'n prostituut te trou en keer op keer na haar toe terug te gaan. So word Hosea en sy vrou en kinders beeld van God se verhouding met sy bruid - ons.

vetseun
God in Ons Lyding ................. ORION
Cas Vos, Julian Muller
ISBN: 9780798705721

vetseun
Weerloos Lewe / (eBook) . 2012 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869195519
ISBN: 9781869198299

Cas Vos het hom met sy vorige bundels reeds gevestig as digter van liefdespoesie. In hierdie is dit nie bloot die tema van die liefde wat opval nie, maar ook die liefdevolle hantering van 'n wye register onderwerpe. Opvallend is die groot aantal gedigte oor kuns en kunstenaarsfigure soos Vincent van Gogh en die Suid-Afrikaanse skilder Marlene Dumas, die komponis J.S. Bach en die beeldhouer Michelangelo. Ook eietydse ikone soos Edith Piaf, Kate Moss en Katie Melua word met deernis aan die leser voorgestel.

vetseun
Duskant Die Donker / Before It Darkens . 2011 PROTEA BOEKHUIS
Vertaling: Leon De Kock
ISBN: 9781869194123

The poet Cas Vos has already established a reputation with his previous collections of love poetry. In Intimately absent he touched on the themes of love and loss. In this collection, of his poems are fed from ancient times, the religious as well as the mythological, but also at the same time reaching out to the modern era. The poet searches for new links, connecting with other times, other texts and other art forms. The poem is palimpsest where other times and texts are constantly evident, where nothing is final. He involves artists, artworks, ancient history, the mythology, eroticism and music. Opposite the powers of silence and death, he poses that of sound, language and music. The poems in Duskant die donker/Before it darkens are accessible and should be appreciated by a variety of readers.

vetseun
Vaste Rots Op Wie Ek Bou / (eBook) . 2011 LUX VERBI
Cas Vos; Dirk Human
ISBN: 9780796312075
ISBN: 9780796315670

Vaste Rots op wie ek bou wil jou help om die Bybel as 'n eietydse geloofsboek te verstaan. Hiervoor is sake soos die historiese en sosiale konteks; die teks self en die ontvangs van die teks in die sosiale, politieke, ekonomiese en kulturele werklikhede van ons dag van belang. Die belydenisuitsprake het nie 'n eensydige leerstellige funksie nie, maar dit dien as geloofsvertolking waarin lewenstoewyding, gebed en lofsegging tot uitdrukking kom. Om in 'n liefdesgemeenskap met God te lewe moet hierdie verhouding in ons gebede tot uitdrukking gebring word.
Dit kan alleen gebeur as ons glo dat God bestaan, dat God 'n persoonlike wese is en dat ons 'n persoonlike verhouding met God kan hê nie. As gelowiges word ons identiteit veral gestempel deur hoe ons kies om te onthou- agtertoe én vorentoe. Die hart van geloof is om anders te kyk, om die onsienlike God te sien, en ons lewe daarvolgens in te rig. Vaste Rots op wie ek bou wil jou medereisiger wees. En as jy val, val jy in God se hande, en as jy leef, leef jy na Hom toe (Huub Oosterhuis).

vetseun
Intieme Afwesige (Digbundel) / (eBook) . 2009 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869192945
ISBN: 9781869196424

In hierdie vyfde bundel deur Cas Vos is dit nie net die tema van die liefde wat die leser opval nie, maar ook die liefdevolle hantering van'n wye register onderwerpe.
Opvallend is die groot aantal gedigte oor kuns en kunstenaarsfigure soos Vincent van Gogh en die Suid-Afrikaanse skilder Marlene Dumas, die komponis J.S. Bach en die beeldhouer Michelangelo. Ook eietydse ikone soos Edith Piaf, Kate Moss en Katie Melua word met deernis aan die leser voorgestel. Reeds in die derde afdeling kom 'n aantal liefdesgdigte voor, maar dit is veral die vierde afdeling wat 'n kragtoer in die kleine is. Hierin word die aangrypende verhaal van die gedoemde Middeleeuse minnaars, die filosoof Pierre Abelard en die non Heloise by wyse van 'n tweegesprek uitgebeeld. Die gedigte is gebaseer op die werklike briewe wat hulle aan mekaar geskryf het nadat hulle paaie onvermydelik moes skei.

vetseun
Intimately absent (eBook) . PROTEA BOEKHUIS
Vertaling: Leon de Kock
ISBN: 9781869196431

In this remarkable collection, beautifully translated by Leon de Kock, Cas Vos depicts the gripping tale of the doomed medieval lovers, the philosopher Peter Abelard and the nun Heloise, by way of a dialogue.
The poet Cas Vos has already established a reputation with his previous collections of love poetry. In Intimately absent he once again touches on the themes of love and loss. In this remarkable collection, beautifully translated by Leon de Kock, he depicts the gripping tale of the doomed medieval lovers, the philosopher Peter Abelard and the nun Heloise, by way of a dialogue. The poems are based on the actual letters they wrote each other after they were so cruelly separated. In this dialogue the poet succeeds in making their longing for each other very real. The series is concluded with poems that give voice to their child, Astralabe. In these he tells of his yearning for the parents he never knew. In the last section the sombre shadow of death comes to the fore, but even here love tempers all: In the monastery my blood relatives / remain absent: white, quiet longing / intimately embraces their spectres.

vetseun
God In 'n Kantelende Wêreld . 2009 PROTEA BOEKHUIS
Cas Vos Immink F. Gerrit
ISBN: 9781869192952

vetseun
Preaching as a Language of Hope . 2007
Cas Vos; Lucy Hogan redakteur, U de V Pienaar

vetseun
Liefde is die grootste: oor erotiek en seksualiteit . 2007 PROTEA BOEKHUIS
Cas Vos; Dirk Human
ISBN: 9781869191603

vetseun
Die afdruk van ons hande (Digbundel) . 2007 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869191771

vetseun
'n Hand vol wind ........ 2006 LUX VERBI


Theopoetry of the Psalms . 2005 PROTEA BOEKHUIS

vetseun
Enkeldiep (Digbundel) . 2003 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869190378

vetseun
Gode van papier (Digbundel) . 2001 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781919825380

1999 - Vuurtong (Digbundel) (BENEDICT)
1999 - Saam aan tafel: verduidelik aan jou kind die betekenis van die brood en die wyn en vier saam fees by die nagmaal (LUX VERBI)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )