Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bruce Cairncross (Cairncross, Bruce)
vetseunvetseun
Eerste Veldgids Tot Gesteentes & Minerale Van Suider-Afrika / (eBook) . 2013 STRUIK
ISBN: 9781920544713
ISBN: 9781775840619
ISBN: 9781775840602

Eerste Veldgids tot Gesteentes Minerale*, die jongste toevoeging tot die gewilde STRUIK Nature-reeks, stel die belangrikste en interessantste gesteentes en minerale van ons geologies opwindende streek bekend.
Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soorte gesteentes, met die klem op dié wat die bekendste of algemeenste is. 'n Kort inleiding gee 'n oorsig van die onderwerp; kleurryke foto's van die gesteentes en minerale sowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul die helder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld.
Eerste Veldgids tot Gesteentes Minerale is 'n nuttige hulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, of enigeen met 'n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika se unieke geologiese erfenis.

vetseun
Sasol Eerste Veldgids tot Edelstene van Suider Afrika (eBook) . STRUIK
ISBN: 9781920572099
ISBN: 9781920572105


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)