Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
B.P.J. Erasmus (Erasmus, B.P.J.)
vetseun
Op Pad in Suid-Afrika (Reis) . 2005 JOHNATHAN BALL PUBLISHERS
- 'n streek-vir-streek gids
ISBN: 9781868421497

Hierdie van Op pad in Suid-Afrika kyk na die magdom gehuggies, dorpe en stede wat Suid-Afrika so 'n fassinerende plek maak om te verken. Die klem val op die interessante en informatiewe verhale wat in hierdie plekke opgesluit le. Die oorsprong van plekname word in besonderhede beskryf en die karakter en aantreklikhede van plekke vandag word geskets. Ingesluit in elke hoofstuk is gedetailleerde streekkaarte, wat aangevul word met roete aanwysings in die teks. Die 37 hoofstukke is in logiese volgorde gerangskik - die reis begin by Kaapstad en kring dan verder noordwaarts uit. Sodoende word 'n land van geweldige diversiteit uitgebeeld - een wat wissel van die groen en rustige valleie van die Kaapse hinterland tot die windverwaaide sandveld in die weste tot die subtropiese geilheid van die ooste, van die uitgestrekte bosveldvlaktes van die noordooste tot die droe wildernesse van die noordweste, van bedrywige metropole tot klein gehuggies wat altyd sluimer. Die grootsheid van die land word op boeiende wyse beskryf.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)