Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Ben Venter (Venter, Ben)
vetseun
Malgas - Oorlogsperd ...... 1979 HAUM

1978 - Rondom-Lelik

vetseun
Salmaklak. 'n Legende van Vaalrivier . 1971 VOORTREKKERPERS

"Vaalrivier se vloed is verby. Die stroom vloei stil en gladweg. By die seekoeigat kan net die oor van 'n kenner fynweg die gesels van die water hoor wat voordurend aankom en verbyspoel.
In die gat is die water al weer donkergroen.
Dis vroeg in die aand.
Skimagtig slinger 'n kwartmaan op 'n ongelyke pad tussen die wolke deur wat vinnig ooswaarts trek.
Op die bodem van die rivier is daar 'n roering. Iets maak hom stadigaan los uit die modderige bodem. 'n Vuil modderwolk verrys rondom hom. Toe hy los is, begin hy stadigaan opwaarts styg. Hy styg loodreg na bo. Hy ken sy stroom te goed om hom na hierdie op daardie kant te laat druk. Toe hy naby die oppervlakte kom, lyk dit asof 'n groot wawiel 'n ligte draai onder die water maak. Toe is dit weer doodstil, maar die ligte golfies wat uitkring, is net af en toe sigbaar weens die veranderende weerkaatsing van die dowwe maan op die donkerkleurige water. Daar is 'n geringe verandering op een plek van die oewer; die klotsing van die golfies teen die geel spoelsand is so ligweg dat dit slegs met groot inspanning gehoor kan word indien daar iemand sou wees wat dit kon waarneem.
Maar Salmaklak is te uitgeslape om na die oppervlakte te kom as hy weet iemand is daar wat hom sal sien. Slegs twee bloedrooi oë loer versigtig bo die water uit." - omslag

vetseun
Bubo .......................... 1970

1969 - (Waterbobbejaan) Scheepersprys vir Jeugliteratuur
1969 - Register van SA en SWA Kunstenaars

vetseunvetseunvetseun
Waterbobbejaan ........ 1969 VOORTREKKERPERS

vetseun
Die Haelstorm .............

vetseun
Stoker .............................

vetseun
Merzuk - Rebellieperd .



skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )