Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
A.S. van Straten (Van Straten, A.S.)
vetseun
Die potlooddief en die Engel (Digbundel) . 1995 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798118507

Die potlooddief en die Engel is 'n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele.
Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is. Moeders En Dogters deur Corlia Fourie Fiksie - Dramas - graffitibooks.co.za

vetseun
Pendoring & Seun (Digbundel) . 1995 HUMAN & ROUSSEAU
- Die Derde Hoorspel In Die Pendoring-Trilogie
ISBN: 9780798134668

Die derde hoorspel in die satiriese reeks wat begin het met die bekroonde Pendoring (Edms) Beperk en die latere Pendoring & Kie. Onder meer spot die nuwe stuk weer met hoogdrawende en onbeholpe taalgebruik, met 'n opmixery van Afrikaanse en Engelse woorde, met puriste se jag op nuttige, gevestigde Anglisismes.
'n Heerlike luister- en leesstuk, met die taal en fyn spot wat 'n mens se tone laat omkrul van lekkerkry.

1989 - Triptiek: Tekste Vir Die Verhoog, Radio En Televisie (J.P. Smuts, Chris Barnard, C.L. Leipoldt, A.S. van Straten) (TAFELBERG)

vetseun
Die Aand Van Die Fynproewer . 1992 HUMAN & ROUSSEAU
ISBN: 9780798130394

vetseun
Pendorings - Twee hoorspele (Digbundel) . 1991/1997 TAFELBERG

As jy Gert Klopper, grootbaas van Pendoring-taaldiens, met 'n pen op die verkeerde plek wil steek, moet jy 'n foongesprek eindig met die woorde: "Okay. Báái!"
Pendorings is twee heerlike hoorspele wat sprankelend en satiries kommentaar lewer op hoe ons Afrikaans gebruik en misbruik.
Pendoring (Edms) Beperk word bekroon met die eerste prys in die SAUK-hoorspelwedstryd vir die Taalfeesjaar 1975. En in 1977 volg 'n bekroning deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Maar die storie van aan-die-brand Gert Klopper en aanvallige Sarie Verster se stryd met mekaar was nog nie klaar vertel nie. Daarom volg Pendoring en Kie in 1978. - graffitibooks.co.za

Pendoring & Kie (hoorspel) . 1978

vetseun
Pendoring (Edms) Beperk (hoorspel) .


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)