Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anne Provoost (Provoost, Anne)
vetseun
Die Arkvaarders ........ 2012 PROTEA BOEKHUIS
Vertaling: Daniel Hugo
ISBN: 9781869194611

Daar is net plek op die ark vir die boumeester en sy familie. Gam, die jonste seun, beloof aan Re Jana 'n plek op die skip. Diep in die rotswoestyn is 'n groot bouwerf, en in die middel daarvan staan dít waaroor almal in Kanaan lag: die skip in die woestyn. Die arkbouers wat almal in net een God glo, verwag 'n groot onheil. Gaandeweg kom Re Jana agter watter rampspoed hulle gaan tref: die hele wereld gaan oorstroom word. Maar dan kom die slanke Neelata daar aan. Neelata is bestem om Gam se vrou te word! Die arkvaarders is 'n spannende en diepsinnige hervertelling van die bekende Bybelverhaal oor die sondvloed.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)