Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Anna M. Louw (1913-../nav/kasset.htm2003) (Louw, Anna Magdalena)
vetseun
Vos ........................... 1999/2000 HUMAN & ROUSSEAU

1996 - Die Donker Kind (HUMAN & ROUSSEAU)
1991 - Wolftyd (TAFELBERG)
1986 - Die loop van die rivier
1981 - Op die rug van die tier (TAFELBERG)

vetseun
Die Onverdeelde Uur . 1978 TAFELBERG

vetseun
Die Derde Tempel (Israel) . 1978

1976 - (Kroniek van Perdepoort) Hertzogprys Prosa

vetseunvetseun
Kroniek van Perdepoort / (Klassieke Reeks) . 1975/1986/2007 TAFELBERG

Anna M. Louw se indrukwekkendste werk is die groots opgesette familieroman Kroniek van Perdepoort (1975), wat die lotgevalle van die Lotriets deur verskillende dekades volg.
Die Bolander Koos Lotriet vestig hom aan die begin van die twintigste eeu aan die voet van die Swartberge en bou met die jare 'n spogplaas op, al word hy en sy vrou as gevolg van sy hoogmoed - wat aan hom die bynaam Koos Nek besorg - nooit volledig in die samelewing opgeneem nie.
Ná sy dood sit vier van sy seuns die boerdery voort, maar nie een van hulle is vergelykbaar met hulle vader wat werkywer, idealisme en deursettingsvermoë betref nie en die hele familie, ook die kleinkinders, toon tekens van agteruitgang.
Met die tipiese situasies en figure sluit Kroniek van Perdepoort by die ouer Afrikaanse verhaalkuns aan, al word die swakhede van die seuns simbolies-allegories verdiep sodat die familie in sy totaliteit die voordurende aktiwiteite van verskillende doodsondes illustreer. Met die achronologiese struktuur swaai die roman egter weg van die tradisionele Afrikaanse prosakuns.
Kroniek van Perdepoort is een van die merkwaardigste romans van die sewentigerjare. - graffitibooks.co.za

1969 - 'n Gesëende dag (TAFELBERG)
1968 - (Die voortreflike familie Smit) Scheepersprys vir Jeugliteratuur
1968 - Die groot gryse (Paul Kruger)

vetseun
Dié wat met die fluite loop (Skandinawië) . 1967 TAFELBERG

"Ons reis op die Wikings se spore is verby. Ons stonde voor die kykkas van die Westelike beskawing is verstreke. Een van die dae daal die Arktiese nag oor die Noord-Kaap ...
Die rendiere van Lapland is seker nou al klaar met verhaar ...
En hoe sal dit wees in Moskou, in Novgorodm en Leningrad? ..."

1965 - Oom Kolie gee raad, (three plays)
1965 - Die koms van die komeet (TAFELBERG)
1964 - Twenty days that autumn
1964 - Die Banneling: Die lyfwag (TAFELBERG)
1962 - Die Voortreflike Familie Smit (TAFELBERG)
1962 - Agter my 'n Albatros (TAFELBERG)
1959 - Agter my 'n Albatros
1957 - Die koms van die komeet
1956/1961/1967 - Die Onverdeelde Uur (NASIONALE BOEKHANDEL)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )