Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Alexander Strachan (Strachan, Alexander)
vetseun
Kloof (Digbundel) ...... 2003 PROTEA BOEKHUIS
ISBN: 9781869190255

'n Regter bring sy mooi, jong vrou saam na 'n jagplaas om sy laaste trofee te kom skiet. Só word vyf mense saamgegooi vir 'n naweek. Jaloesie, konkelary, wedywering en twis oor grondbesit is aan die orde van die dag - en nóg 'n verhouding wat nooit sy lê kon kry nie. 'n Misterieuse bok maak sy verskyning en iewers van bo af hou 'n onsigbre oog die gebeure dop. Meteens raak die verlede deel van die hede. Nie almal op die plaas weet van die vloek wat oor die grond hang nie. Die omgewing word 'n medespeler wat jare se intrige op die spits dryf.
Van Strachan het ook verskyn: 'n Wêreld sonder grense, Die jakkalsjagter, Die werfbobbejaan, Agter die suikergordyn, Sjampanje vir Vrydagaand('n televisiedrama), verskeie kortverhale en joernalistieke artikels. Hy word bekroon met die Eugène Marais-prys, die De Kat-prys (eerste en tweede plek), die W.A. Hofmeyr-prys en die Pica-toekenning vir joernalistiek. Strachan is betrokke by die wildbedryf en hy is 'n swerwer.

1997 - Agter die suikergordyn (HUMAN & ROUSSEAU)
1994 - Die werfbobbejaan (TAFELBERG)
1985 - ('n Wêreld sonder grense) Eugène Maraisprys

vetseunvetseun
'n Wêreld sonder grense . 1983
meer oor die film hier


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )