Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Akademieprys vir Vertaalde Werk

Drama
1985 - Bartho Smit (Bartho Smit Vertalings 1-5)
1981 - Uys Krige (Die huis van Bernarda Alba - Lorca)
1978 - Theo Wassenaar (Antigone en Electra - Sophokles)
1972 - Uys Krige (Koning Lear - Shakespeare; en Dokter teen-wil-en-dank - Molière)
1969 - Uys Krige (Twaalfde Nag - Shakespeare); W.J. du P. Erlank (Faust - Goethe)
1966 - W.J. du P. Erlank (Macbeth - Shakespeare)
1963 - J.P.J. van Rensburg (Antigone - Sophokles)
1956 - Uys Krige (Yerma - Lorca)
1952 - T.J. Haarhoff (Die antieke drama - Aeschylus, Sophokles en Euripides)

Poësie
2005 - Delamaine du Toit (Vir sy vertaling van Danté se Die Paradys)
1999 - D.A.H. du Toit (Purgatorium - Danté)
1983 - N.A. Blanckenberg (Aeneïs - Vergilius)
1980 - Rosa Nepgen (Die geel van suurlemoene skyn - Eugenio Montale)
1977 - N.A. Blanckenberg (Bucolica Georgica - Vergilius)
1971 - Uys Krige (Spaans-Amerikaanse ballades)
1965 - J.P.J. van Rensburg (Ilias en Odusseia - Homeros)
1951 - Uys Krige (Vir die luit en die kitaar)

Prosa
2005 - J.L. de Villiers (Vir sy vertaling van Desiderius Erasmus se Tot lof van Dwaasheid)
2002 - Janie Oosthuysen (Vir haar vertaling van vier Harry Potter-boeke)
1998 - S.J. Neethling (Die toorn van die voorvaders - A.C. Jordan)
1997 - G.J. de Klerk (Brandaan - van die Middelnederlandse teks Van Sente Brandane)
1996 - Mavis de Villiers (Die groot sagmoedige reus - Roald Dahl)
1995 - J.P.J. van Rensburg (postuum) (Die Ooste teen die Weste. Herodotus se geskiedenis - Herodotus)
1993 - D.A.H. du Toit (Die hel - Dante)
1992 - E.L. de Kock en Louise Cilliers (Poëtika - Aristoteles)
1990 - John Boje ('n Keur uit die pelgrimsverhale van Geoffrey Chaucer)
1982 - Lettie Pretorius (Ek en Platero - Juan Ramon Jimenez)
1970 - André P. Brink (Alice deur die spieël - Lewis Carroll)
1961 - Elisabeth Eybers (Die os en die esel by die krip - Supervielle)
1957 - Hymne Weiss (Barabbas- Lagerkvist)
1952 - C.G.S. de Villiers (Elias Portolù - Deledda)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )