Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Francois van Coke & Vriende - LIVEstream 2020

vetseun
2020 09 18 - In Concert presents Francois van Coke & Vriende - LIVEstream 2020: Introducing Van Pletzen, Matthew Mole and Tarryn Lamb and returning Danie Reënwolf, Early B, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Jack Parow, Tasché, Laudo Liebenberg, Jan Blohm, 20:00, itickets.co.za, facebook.com/event - itickets.co.za - Jacarandafm 94.2 - Amp Events - MTN
vetseun
Whooowww, hierrie gaan heerlik wees, tegnies enige iemand wat erens iets gedoen het naby Francois is hier, en dit gaan sekerlik rock! Kollaborasies wat op Vriendskappe uitgeloop het, en Vriende wat saam kollaboreer het, uit nabyheid (Bellville) of net deel wees van die Suid-Afrikaanse musieklandskap. Alles word hier verteenwoordig en opgedans, daar Hip Hop oorgenoeg, Rock te veel amper en daai heerlike emorock-ballades wat die stadiums skares vir jare al vermaak. Die keer biekie minder mense en stof, bier en rondstamp. behalwe as jy en jou Vriende dit kan reel in die woonkamer - Livestream... Ons internasionale Virus Vriendjie forseer die manne en meisies om virtueel te wees. B Fok.
Niks kan vergelyk met 'n vol Sun Arena of GrandWest nie, duisende dansende donners maar niks is so lekker nie, maar voorkamer, woonkamer, sitkamer Party, sal geParty word, anders die Fokofshow se koffie, kap ons nou Rooibos, maar Party is Party, en dis aan. Kom ons gaan bietjie aan oor die bliksems (en meisies) wat almal hier gaan bons en landswyd, wereldwyd wyd wees.
Van Pletzen is heeltyd op die foon, kar se radio is f'd, die hele Love & Legehness weergalm tydelik vanaf die mure, kore word saamgesing en lyne probeer herhaal. Treffers soos Kakgroot en Dronk Op Liefde met Early B (nounou) maak vir 'n HipHop Instansie wat met heuning sagtheid die mense laat Zaab. Baie konneksies tussen Francois, Van Coke Kartel en die Peach van Bittereinder-faam en baie-faam, die mense maak mooi goed, check Wie's Bang?, en die manne maak lekkergoed, check Oorlog Frankenstein... Penis!
Danie Reënwolf springer skrywer en Dagdromer van die Noorde wat die laaste paar jaar saam Spoegwolf musiek se mooiheid en toepasbaarheid vermaaklik vergemaklik en vinnig stages saam met die groter/bekender name soos Karen Zoid en die televisiespanne... Deesdae deel van alles musiek met die nuwe See CD is vroeer 2020 by Park Acoustics bekendgestel en weggeblaas almal saggies.. sien dan ook Reënwolf se leboek "Warmer voor die tuimeldroër"..
Early B is diep, ons maat hier kom toe en nogsteeds besig om te rocket, glad nie verbaas as hy op internasionale plekke opeindig nie, nie net die Lae Lande, maar orals.. Namedrop en werk insit is die Hip Hop game hahahaha, anyway, met Aangename Kennis wat in 2018 die singles en samewerkings waarmee die man besig is saamgevat het, het Early B reguit die hoogtes in gegaan, so paar name check Earl & Agemi, Shaido, SlagYsta, Emo Adams, Beat Bangaz... Linkris,, kom aan was orals nou hier... En daai Heelal song met Janie Bay, mal.
Die man se band, Fokofpolisiekar, die bende, na hul eerste Livestream sisteem uitoefening, wat absoluut enige vooropgestelde idees van wat dit kan wees oortref het, is hier weer saam op die internet, orals, op dieselfde tyd... Nie gedink iets gaan groter wees as daai Fokofstream nie, maar Francois van Coke & Vriende - LIVEstream 2020 gaan dit tien teen een verbeter. Fokofpolisiekar is Fokof, check hulle, ons hoor net goeie dinge...
Die Heuwels Fantasties is seker die meeste visuele bandnaam band, ek dink altyd aan daai heuwels tussen Durbanville en "...die see...", en die mengsel musikante wat Heuwels opmaak maak snaaks genoeg net sulke heuwels musiek, wie sou kon dink.. Daar is treffers en Afrikaans Is Groot en treffers en 2021 is superbalist en hulle het dit alles visueel gemaak ook, soos hier... Neonlig, onthou jy daai een... die mense...
Ons kan Jack Parow gebruik om anders as Francois te wys hoeveel die mense mingle... Hy is op alles. Almal se CDs het erens 'n JP lyn in, of 'n laggie en knipoog met pet, soos gewoonlik... Jack fok nie rond nie, maar fok ook oorsee rond, hy het ook sy eie A Weekend In Parowdise Party online gehad wat 'n timetravel van sy hits was... Bietjie beats en Francois en Jack maak geraas - " ... dis chaos buite! ... "
Tasché is onder die Coke vaandel geneem na haar TV kompetisie wen, en snit na snit rock net meer, amper subtiele VCK invloede maak haar songs almal meer byterig en reguit, so, soos dit moet wees, check haar saam Francois, (2020 08 16 - Francois & Tasché Livestream, iTickets.co.za). Saam gaan hul haar duette met hom en andersom, cool, dis die Sondag, koop kaartjies, Van Pletzen se Live & Legeh met Early B is Vrydag, die 14de... facehier.
Met 'n paar bands onder sy belt kom Laudo Liebenberg se Afrikaanse liedjies verkriklik deur. Met erkenbare jare in die musiekbesigheid word klank en woord sekuur toegepas om boodskap en gevoel te deel, chemiese wiskundige akoestiese elektroniese musiek, ons hou van alles, maar Ek Kan Nie Wag het ons omgeskop sommer... youhier. Met twee frontmen in die front kan daar net moeilikheid wees.
Om die volle musikale styl sirkel te voltoi, en vergroot (JR) is Matthew Mole en Tarryn Lamb ingesluit op die lineup, Mnr. Mole is 'n "gesoute" musikant wat internationaal bekend is vir sy unike klank, en Tarryn se tyd op die landskap het ons pragliedere gebring soos Mal Oor Jou en 'n Liefde Soos Die met Willem Botha, haar stem sal 'n interessante klank aan die aand verleen. Wie kan dink waarmee die mense gaan opokom?
Onder is die setlists en lineups vir die vorige Francois van Coke & Vriende, (Dankie Valkie!), fkn almal was daar! Dik partytjies met genoeg klank, Nude Girls was ook daar! So as ons mag aanhaal, " ... as dit klank is waarna jy soek, Goddank Vir Klank ... " - Nou plus Jan Blohm!!
Sien jou in die eenmanmoshpit!
vetseun
vetseun
vetseun


2019 10 18 - AMP Events presents Francois van Coke & Vriende 2019: Laudo Liebenberg, Die Heuwels Fantasties, Arno Carstens, Van Coke Kartel, Coenie de Villiers, Riana Nel, Danie du Toit, Fokofpolisiekar, Jack Parow, Tasché, Riky Rick, Early B, Sun Arena, Time Square, Pretoria, 20:00, R250 - AMP Events - Pringles - Time Square - kykNET - Jacarandafm 94.2 - Kulula.com - VALKIE VAN COKE
vetseun
vetseun
After the massive, sell-out success of "Francois van Coke & Vriende 2018", the legendary front man of celebrated South African rock bands Fokofpolisiekar and Van Coke Kartel is back with an even bigger line-up of old and new friends.
The show will not only celebrate his legacy as a rock icon and pioneer, but will also be the official launch of his 3rd solo album titled `Dagdrome In Suburbia`. On this album there will be collaborations with two of his new friends: Riky Rick and Danie du Toit (Spoegwolf frontman). Riana Nel is also a new addition to this year`s stellar line up.
The 120-minute rock spectacular will once again present a powerhouse local line-up, backed up by world-class technical production. The backbone of the show will be Francois and his band Die Gevaar performing various old and new songs from his solo career with Die Vriende joining them on stage to perform the anthems that they created together, along with hits from their own catalogue. - https://www.suninternational.com/
vetseun

Francois van Coke & Vriende 2019, Pretoria
vetseunLAAI AF
kompilasie .......................................... 2019
- Die Skip - Francois van Coke, Laudo Liebenberg - Francois van Coke
- Lisa Se Klavier - Koos Kombuis - Koos Kombuis
- Ek Weet Nie - Francois van Coke, Arno Carstens - Francois van Coke
- Hemel Op Die Platteland - Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
- Hard Partytjie Hou - Jack Parow, Francois van Coke - Eksie Ou
- Behoort Aan Niemand Nie - Francois van Coke - Francois van Coke
- Liefling - Francois van Coke - Liefling
- Hillbrow - Coenie De Villiers, Francois van Coke - Pure Coenie
- Môregloed - Van Coke Kartel - Bloed, Sweet & Trane
- Dit Raak Beter (As Ek Ouer Raak) - Francois van Coke - Hierdie Is Die Lewe
- Waar Daar 'n Wil Is... - Francois van Coke - Francois van Coke
- Blue Eyes - Springbok Nude Girls - Surpass The Power
- Altyd Lief Vir Jou - Francois van Coke, Early B - En Vriende
- Potte - Early B, Jack Parow, Justin Vega - Aangename Kennis
- Leja - Die Heuwels Fantasties - Die Heuwels Fantasties
- Tot Die Son Uitkom - Van Coke Kartel - Wie's Bang?
- Neonlig - Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties - Francois van Coke
- Ek Skyn (Heilig) - Fokofpolisiekar - Fokofpolisiekar 10 Year Anniversary
- Spaar My Asseblief - Francois van Coke, Laudo Liebenberg - En Vriende
- Moontlik Nooit - Francois van Coke - Francois van Coke
- Dans Dans Dans - Jack Parow, Francois van Coke - Jack Parow
- Toe Vind Ek Jou - Francois van Coke, Karen Zoid - Francois van Coke
- Dagdrome In Suburbia - Francois van Coke, Spoegwolf - Dagdrome In Suburbia
- Komma - Fokofpolisiekar - Selfmedikasie
- Ek Lewe, Ek Belowe - Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties - En Vriende
- Die Vraagstuk - Die Heuwels Fantasties, Jack Parow - Alles Van Die Beste


2019 05 03 - AMP Events presents Francois van Coke & Vriende 2019: Jack Parow, Arno Carstens, Majozi, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Laudo Liebenberg, Early B, Coenie de Villiers, Van Coke Kartel, Riana Nel, Grand Arena, GrandWest, Cape Town - GrandWest - Pringles - Kulula.com - VALKIE VAN COKE
vetseun

Francois van Coke & Vriende 2019, Cape Town
vetseunLAAI AF
kompilasie ......................................... 2019
- The official set list for Francois van Coke & Vriende at the Grand Arena in Cape Town on 3rd May!
- Moontlik Nooit - Francois van Coke - Francois van Coke
- My Hart - Francois van Coke - Hierdie Is Die Lewe
- Die Skip - Francois van Coke, Laudo Liebenberg - Francois van Coke
- Spaar My Asseblief - Francois van Coke, Laudo Liebenberg - En Vriende
- Beter Mens - Francois van Coke - Hierdie Is Die Lewe
- Neonlig - Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties - Francois van Coke
- Sonrotse - Die Heuwels Fantasties - Die Heuwels Fantasties
- Liefling - Francois van Coke - Liefling
- Hillbrow - Coenie De Villiers, Francois van Coke - Pure Coenie
- Tot Die Son Uitkom - Van Coke Kartel - Wie's Bang?
- Verdoof, Vergiftig, Verskoon My - Van Coke Kartel - Van Coke Kartel
- Dit Raak Beter (As Ek Ouer Raak) - Francois van Coke - Hierdie Is Die Lewe
- With A Little Help From My Friends - The Beatles - Sgt. Pepper's Lonely Hearts Club Band (Remastered 2009)
- Waiting - Majozi - Waiting
- Waar Daar 'n Wil Is... - Francois van Coke - Francois van Coke
- Ek Weet Nie - Francois van Coke, Arno Carstens - Francois van Coke
- Blue Eyes - Springbok Nude Girls - Surpass The Power
- Altyd Lief Vir Jou - Francois van Coke, Early B - En Vriende
- Fight For Your Right - Beastie Boys - Licensed To Ill
- Hard Partytjie Hou - Jack Parow, Francois van Coke - Eksie Ou
- Dans Dans Dans - Jack Parow, Francois van Coke - Jack Parow
- Paradys - Francois van Coke - Hierdie Is Die Lewe
- Komma - Fokofpolisiekar - Selfmedikasie
- Hemel Op Die Platteland - Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
- Ek Skyn (Heilig) - Fokofpolisiekar - Swanesang
- Toe Vind Ek Jou - Francois van Coke, Karen Zoid - Francois van Coke
- Behoort Aan Niemand Nie - Francois van Coke - Francois van Coke
- Ek Lewe, Ek Belowe - Francois van Coke, Die Heuwels Fantasties - En Vriende


2018 09 15 - AMP Events presents Francois van Coke & Vriende 2018: Karen Zoid, Jack Parow, Arno Carstens, Majozi, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Laudo Liebenberg, Early B, Coenie de Villiers, Van Coke Kartel, Sun Arena, Time Square, Pretoria, R225, www.computicket.co.za, facebook.com/event - Pringles - Time Square - kykNET - Jacarandafm 94.2 - Kulula.com - VALKIE VAN COKE
vetseun
Francois van Coke & Vriende now welcomes Karen Zoid to the line-up at Sun Arena, Time Square Casino in Menlyn, Pretoria on 15 September 2018.
The two-hour rock spectacular Francois van Coke & Friends will feature Jack Parow, Majozi, Fokofpolisiekar, Die Heuwels Fantasties, Early B, Arno Carstens, Laudo Liebenberg, aKING, Coenie de Villiers and Van Coke Kartel.
The backbone of Francois van Coke & Vriende will be Francois van Coke with his band Die Gevaar (insta) performing his most popular songs. Various friends will join him on stage to perform the anthems they've created together, along with some of their best-known songs. Seated tickets have been sold out and standing tickets are flying, so get them while they're still available.
You can also take advantage of a four-track Francois van Coke & Vriende 7" EP with collaborations with Jack Parow, Early B, Die Heuwels Fantasties and Laudo Liebenberg. - https://weekendspecial.co.za/

vetseun
Francois van Coke & Vriende 7" EP . PR013 2018 PERMANENT
Kant Een: Ek Lewe, Ek Belowe met Die Heuwels Fantasties
Kant Twee: Altyd Lief Vir Jou met Early B
Kant Drie: Spaar My Asseblief met Laudo Liebenberg
Kant Vier: Moenie Bang Wees Nie met Jack Parow


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )