Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Voëlvry Toer Tribute, Oppikoppi (2008 08 07-09, Oppikoppi)
vetseunLAAI AF
kompilasie ........................................ 2008 OPPIKOPPI
1. Welcome - Syd Kitchen
2. Travel In Style - Syd Kitchen
3. RSG Aanbieders - History van Voëlvry, Valiant Swart
4. Ou Ou Lied Van Afrika - Valiant Swart
5. Hou My Vas Korporaal - Valiant Swart
6. Kleinmond - Valiant Swart
7. 'n Jaar In Die Son - Valiant Swart
8. Paranoia In Parow-Noord - Koos Kombuis
9. Bomskok Babelaas - Koos Kombuis
10. Sit Dit Aan - Koos Kombuis
11. Johnny Is Nie Dood Nie - Koos Kombuis
12. Song By A Dove - Vusi Mahlesla
13. When You Come Back - Vusi Mahlesla
- LIED VAN DIE DAG 2020/12/31 - Valiant Swart - Hou My Vas Korporaal >>>

Voëlvry: Die Toer (LIVE)
vetseunvetseunKOOP/BUYLAAI AF
kompilasie ....................... SHIF 002 2002 SHIFTY RECORDS/SHEER
kombuis
: kerkorrel : bernoldus
1. Sit Dit Af - Gereformeerde Blues Band
2. Bomskok Babelaas - Koos Kombuis
3. Paranoia In Parow-Noord - Koos Kombuis
4. Hou My Vas Korporaal - Bernoldus Niemand
5. My Broken Heart - Bernoldus Niemand
6. BMW - Gereformeerde Blues Band
7. Wat 'n Vriend Het Ons In PW - Gereformeerde Blues Band
8. Almal Moet Gerook Raak - Gereformeerde Blues Band
9. AVBOB - Gereformeerde Blues Band
10. Autobank Vastrap - Koos Kombuis
11. Fanie - Koos Kombuis
12. Hillbrow - Gereformeerde Blues Band
13. Ou Ou Lied Van Afrika - Gereformeerde Blues Band
14. Snôr City - Bernoldus Niemand
15. Vakansie In Lusaka - Koos Kombuis
16. Where Do You Go To PW? - Koos Kombuis
17. Tronk - Gereformeerde Blues Band
18. Die Nuus - Gereformeerde Blues Band
19. Barend Vat Ons Geld - Gereformeerde Blues Band
20. Ossewa - Gereformeerde Blues Band
21. Siembamba - Koos Kombuis/Johannes Kerkorrel

Houtstok fees...Voëlvry toer 1990... kaktus is voëlvry...voëlvry die toer cd...dvd...sien Voëlvry: afrikaanse musiek vir vandag

aan die begin was daar... en dit sal vir altyd wees....... 'n definitiewe moet-cd, meeste van die vetseun-site se oorspronklike blaaie is oor en tot 'n mate vir die "stryd" wat hierdie manne begin het. Johannes Kerkorrel sit se harde jong stem breek die CD in met die voorstel van sy destydse band.
die geref. blues band, en saam spring hulle af met die amper tradisionele Sit Dit Af, dit is maar die eerste van tegnies al die hits van die absoluut goue "eet kreef" en 'n paar minder bekendes. Koos Kombuis slaan net so hard, die niksighede wat gesê word tussen liedjies soos Bomskok Babelaas, paranoia en Autobank Vastrap dra net by tot die totale tydsreis wat mens ondergaan. en dan van onder sy mantel, meneer niemand, sy wenner anti-konskripsie Hou My Vas Korporaal en tong-in-die-kies snor city saam met 'n engelse een wys net weer watter invloed hy op daardie tydstip in musiek gehad het. ........ 73.53 minute van afrikaner wortel musiek live!! KOOP NOU. - sheer.cozavoëlvry

Voëlvry : Afrikaanse Musiek Vir Vandag
vetseunKOOP/BUYLAAI AFLAAI AF
kompilasie . BANGCD017/SHIF 001 1990/1996/2002 TICTICBANG/SHIFTY RECORDS/SJAMBOK MUSIC
1. Ry - Gereformeerde Blues Band
2. Warrelwind - Khaki Monitor
3. Snôr City - Bernoldus Niemand
4. Ou Kleine Jannie - Mr. Mac & The Genuines
5. Hillbrow - Gereformeerde Blues Band
6. Blikkie Se Boem - Mr. Mac & The Genuines
7. Boer In Beton - André le Toit
8. Jong Dames Dinamiek (Remix met Kalahari Surfers) - Randy Rambo en Die Rough Riders
9. Sing Jy Van Bomme - KOOS
10. Voëlvry - Pieter van der Lugt
11. Slang - Die Kêrels
12. Cowboy - KOOS
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/12/29

vetseunvetseunKOOP/BUYvetseun
kompilasie TC/kompilasie LP . ZSHB 29/SHIB 29 1988 SHIFTY RECORDS
Side One:
1. Ry - Gereformeerde Blues Band
2. Warrelwind - Khaki Monitor
3. Snôr City - Bernoldus Niemand
4. Ou Kleine Jannie - Mr. Mac & The Genuines
5. Hillbrow - Gereformeerde Blues Band
6. Blikkie Se Boem - Mr. Mac & The Genuines
Side Two:
1. Boer In Beton - André le Toit
2. Jong Dames Dinamiek (Remix met Kalahari Surfers)* - Randy Rambo en Die Rough Riders
3. Sing Jy Van Bomme* - KOOS
4. Voëlvry - Pieter van der Lugt
5. Slang - Die Kêrels
6. Cowboy* - KOOS

All songs produced and Engineered by Lloyd Ross except * by Warrick Sony


Pieter van der Lugt - Voëlvry VID >>>

vetseunvetseun
Voëlvry / Warrelwind 7" ....... SHIS 8 1988 SHIFTY RECORDS
Kant Een:
1. Voëlvry (Van Der Lugt)
Kant Twee:
1. Warrelwind (Saayman)

Produced And Engineered By Lloyd Rossvetseun

Voëlvry:
Dis in die kyk, dis in die wink
Wanneer die vol en die rond in die romp rinkink
Dis in die koel en in die kweel
Dis in die raak en die streel
En dis goed bedeel
Dis in die bengelende voet met die enkel ring
Dis die stem wat die lyf van haar held besing

Koor:
Voëlvry, Voëlvry, sy wat die kat in die donker knyp
Voëlvry, Voëlvry, sal sy dit waag om die wolf te gryp
Helder oor dag in Sprokiesland steek hierdie rooi-oog die wêreld aan die brand
Voëlvry, Voëlvry

Dit is so ryp, dit is so reg
Dit steek die vuur en die drif vir konvensies weg
Maar dit is daar en dis bereid
Dit is gereed vir 'n staat van losbandigheid
Hier in die tuin is sy vrou-alleen
Maar hier word haar lyf deur die wolf geseën

Koor:
Voëlvry, Voëlvry, sy wat die kat in die donker knyp
Voëlvry, Voëlvry, sal sy dit waag om die wolf te gryp
Helder oor dag in Sprokiesland steek hierdie rooi-oog die wêreld aan die brand
Voëlvry, Voëlvry

Dis in die kyk, dis in die wink
Wanneer die vol en die rond in die romp rinkink
Dis in die koel en in die kweel
Dis in die raak en die streel
En dis goed bedeel
Dis in die bengelende voet met die enkel ring
Dis die stem wat die lyf van haar held besing

Koor:
Voëlvry, Voëlvry, sy wat die kat in die donker knyp
Voëlvry, Voëlvry, sal sy dit waag om die wolf te gryp
Helder oor dag in Sprokiesland steek hierdie rooi-oog die wêreld aan die brand
Voëlvry, Voëlvry
Voëlvry, Voëlvry

vetseun


skakels :










vetseun

vetseun

vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )