Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
A Naartjie In Our Sosatie
vetseunvetseunvetseunKOOP/BUY
kompilasie LP/CD. SHIFTY012/CGCD001 1984/1999 SHIFTY RECORDS/CUTTING GROOVES
1. The Promise - Timothy
2. International News - National Wake
3. Cara Monia - Stan James
4. Darky - Corporal Punishment
5. Uhuru - Sankomota
6. Storms And Fires - Roger Lucey
7. Spies - Joe Azania And The Chameleons
8. Survival - Desert Moves
9. Hou My Vas Korporaal - Bernoldus Niemand
10. Prayer For Civilization - Kalahari Surfers

die tye was nie altyd maklik nie en hier knoop engelse en afrikaners saam tonge om hul boodskap oor te dra. meeste van die musikante op hierdie album was effe vervolg/dop gehou vir hulle anti-konskripsie poging en derglike goed. oorspronklik op shifty records wat almal met 'n vraagteken opgeneem het, breek dit nou nog ongeskrewe reëls as een van die mees opsommende en opspraakwekkende, rebellerende en rustige kompilasies in sa musiek. hulle moes improviseer en m punte praat, simbolisme, baie grawe is pikke genoem, en dit verleen 'n rare blik na hoe dit was.


skakels : SA Comps : za@playrerelease













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )