Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Afrikaans@2038 - Live
vetseunvetseun
DVD kompilasie . F1001208 2007 BOWLINE
1. Trein-Keurspel
2. Squeeze My Keurspel
3. Meisie Keurspel
4. Rugby Keurspel
5. Ma Keurspel
6. Ek Verf In Jou Blou
7. Woorde Keurspel
8. Voortrekkerhoeksteenorkestreffer
9. Sarah de Jager
10. Verlang Keurspel
11. Loslappie Keurspel
12. Alleen Keurspel
13. Die Stem
14. Hoor Hoe Brom Die Wind
15. Saamsing Keurspel
16. Bekendstelling Van Kunstenaars

Dis die jaar 2038, en die eeufeesviering van die Voortrekker Monument word gehou. Van heinde en verre word Afrikaans sprekendes ingebus om die aangeleentheid by te woon; en almal wat nog nie ge-emigreer het nie, daag op! Izak Taljaard van die gewilde sepie Binnelanders op M-Net beter bekend as Jimmy Hattingh die joernalis is tans te sien in hierdie splinternuwe Afrikaanse produksie! Izak was ook te sien in die volgende televisie produksies: "Snitch", "7de laan" en "Hart van Staal". Kom onthou, herleef, op musikale wyse, hoogtepunte uit die skatkis van Afrikaanse musiek , op 'n manier wat jy nog nie vantevore ervaar het nie en onthou weer hoekom Afrikaners plesierig is!


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )