Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
'n Wêreld Sonder Grense
vetseunvetseun
film VHS/DVD . MNETDVD-309 1987 BHEKILE FILMS/CINE-CLINIC/SATELLITE FILMS/M-NET
vetseun
"Alexander Stachan se bekroonde roman ..."

met Scot Scott, Brümilda van Rensburg, Marcel van Heerden, Klaas de Boer, Danny Keogh, Nicky Rebelo, produseer, Tienie Lombard, Wally van der Merwe, draaiboek, Alexander Strachan, regisseur, Frans Nel, fotografie, Matthys Mocke, Paul Morkel, redigeerder, Laurens Barnard, musiek, Doc Barendse, klank, Avelyn Born, Marlow de Mardt, Juanet van der Westhuizen, kuns regisseur, Barry van Biljon

Die verteller se angsverhaal is die verhaal van baie jong manne in Suid Afrika wie in die vleur van hul lewens hul jeug moes opoffer om die nasie se trots te beskerm: jong mans wat tot op hede met min sorge gepla was todat hulle die vyand op die slagveld ontmoet en doodgemaak het. Gegrond op die blitsverkoper roman deur Alexander Strachan, hierdie rolprent ontplof die mite dat dit lekker in die army is en dat dit eintlik 'n lewende hel was: 'n lewende hel in die wereld wat sonder liefde, genade of grense is.


skakels : safvs.co.za














bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)