Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Wolf En Die Sewe Bokkies
vetseun
Storiehuis: Wolf En Die Sewe Bokkies / Die Goue Hare DVD . SLVD-017 NEXT VIDEO

Wolf En Die Sewe Bokkies: Waar het jy nou al behoor van 'n wolf wat net groente eet en 'n selferkende vegetarier is! Hy is ook die "swartskaap" van die familie, omdat hulle van vleis hou en veral vleis van die sewe bokkies wat sy speelmaats is. Krokkie probeer om aan die Bokkies die gevaar van roofdiere te verduidelik, maar hulle wil net speel. Hulle vind die baie vermaaklik dat die pa-wolf aanmekaar in die huis probeer inkom. Maar is dit wys om met die wolf speletjies te speel?

Die Goue Hare: Nuus van die onderwêreld is dat die duiwel 'n ouma het! Sy is blykbaar amper so erg soos haar kleinkind behalwe dat sy 'n swakheid het vir raaisels. Otto en Krokkie is baie gelukkig om hierwan te hoor, want anders het hulle altyd so klein soos miere gebly. Hierdie inligting kan selfs help dat hulle vir Kasper kan laat kroon as koning.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)