Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jona En Die Groot Vis
vetseunvetseun
Storiehuis: Jona En Die Groot Vis / Koning Saul DVD . SLVD-025 NEXT VIDEO

Jona En Die Groot Vis: Hierdie storie gaan oor Jona En Die Groot Vis. Jona was ongehoorsaam om 'n boodskap van die Here oor te dra en in hierdie avontuur sien die drie vriende wat met hom gebeur.

Koning Saul: Chris, Joy en Gizmo, die speelgoedrobot, ontmoet vir Saul in Israel. Die volk van Israel wou 'n koning he om hulle land te regeer. Terwyl Saul na sy pa se donkies soek het Samuel hom, in opdrag van die Here, as koning gesalf. Saul is Israel se eerste koning en die kinders kyk hoe hy sy werk doen.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )