Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Roepman (The Callman)



vetseun
film Blu-Ray ........................... 2011
vetseun
vetseunvetseunvetseun
film DVD ............................ 2011 STER-KINEKOR

"Onskuld is iets wat jy eers leer ken as jy dit kwyt is"

met Rika Sennett, Lida Botha, Paul Loots, Deon Lotz, John-Henry Opperman, Beate Olwagen, Desiré Gardner, Eddie de Jager, Andrew Thompson, Altus Theart, Paul Lückhoff, Andea Volschenk, Neil Bennet, Ivan Botha, Kholeka Dakada, Paul Eilers

Roepman is 'n boek deur Jan van Tonder en 'n rolprent oor 'n spoorweggemeenskap in die 1960's, soos vertel deur die oë van Timus, 'n elf-jarige seun.

Timus en sy gesin is vasgevang in die strukturele geweld veroorsaak deur die regering en die kerk van die tyd. 'n Onwaarskynlike held, Joon, verskyn telkemale tot die redding van Timus en veroorsaak dat Timus glo dat Joon wonderwerke verrig. In die verhaal vertel Timus van sy eie verlies van onskuld en hoe Joon op die einde 'n bietjie van daardie onskuld vir hom probeer teruggee. - wiki


skakels : imdb

















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)