Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
'n Pot Vol Winter
vetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD . MNETDVD-184 1992 LEISURE CO/STER-KINEKOR/FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET
vetseun
met Frikkie Bezuidenhout, Jana Cilliers, Francoise Coertze, Lochner de Kock, Matthys du Toit, Grethe Fox, Anita Joubert, Daleen Kotze, Marius Louw, Ds Maartens, Annie Malan, Boikie Mohlemme, Isabelle Pienaar, Marcel Schoeman, Christel Smith, Isa Trengrove, Alwyn van der Merwe, Marga van Rooy, Paul C. Venter, Lijlanie Viljoen, produseer, Jakkie van Niekerk, Frik Botha, regisseur, Johan Bernard, draaiboek, Paul C. Venter, Christel Smith, fotografie, Dave Aenmey, redigeerder, Avril Beukes, regisseur, Johan Bernard, klank, Richard Sprawson, produksie man, Barry Kriel, produksie ontwerp, Willie Coetzee, kuns vetseundireksie, Willie Coetzee, uitrustings, Yvonne de Necker, AD, Magda Sydow, Louise Worst

"Die traumatiese ondervinding van 'n Standard 9 skolier, Elizabeth (Christel Smith) en die invloed van haar vader (Paul C. Venter) en moeder (Grethe Fox) se egskeiding op haar op 'n tydstip van seksuele ontwaking in haar lewe.
Haar soeke na liefde lei, soos in duisende kinders se lewens, tot oorgawe aan Kurt (Francoise Coertze) op die agtersitplek van sy kar.
Innerlike teleurstelling in hulle optrede, die vermoede dat sy verwagtend is en die afkoeling in Kurt se houding na die seksdaad, lei tot haar selfmoord poging." - flipbez.co.za


'n Pot Vol Winter: Reader / Storybook - Maretha Maartens (KAGISO)


skakels : imdb.com













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )