Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Piet My Niggie
vetseunvetseun
film DVD 75 min . MNETDVD-071 1964 AFRIKAANSE ROLPRENTPRODUKSIES/M-NET

met Frederik Burgers, Susan Cloete, Dawid van der Walt, Anna Richter-Visser, Dirk de Villiers, Elsa Fouché, Regardt van den Bergh, regisseur, Jan Perold

"Losweg gegrond op die verhoogstuk, Charlie's Aunt. Die borg van die Tallerman Trust Volkskool is geskok om te sien dat 'n seun ballet neem by sy skool en hy eis dat 'n mansonderwyser aangestel word om die kinders behoorlik in sport te onderrig. Die balletonderwyseres, wat ook huishoudkunde gee, word oorreed dié onderwyser te word. Wat sy dan ook teensinnig doen, tot dramatiese en lagwekkende gevolge. Geldverduistering word blootgelê, en toe die skuldiges aan die kaak gestel word, neem die balletonderwyseres weer "haar" ou rol terug. Toe daag daar 'n man op wat net so goed haar tweelingbroer kon gewees het ... of haar niggie of haar neef of...wat ookal!" - mnet.co.za

"Loosely based on the stage play Charlie's Aunt, this Afrikaans comedy is remarkable for the virtuosity of its leading man, Frederik Burgers, who swaps male and female roles with ease, and gives excellent portrayals of both his male and female characters. The trustee of the Tallermantrust Volkskool is shocked when he sees his ward, André, in a ballet class.
He demands that a male teacher immediately be appointed as a rugby coach to teach the boys about "other muscles than toes and fingers". But an appropriate teacher is quite difficult to find and the ballet teacher, Miss Salome van der Merwe, is persuaded by her friends to pose as a male teacher, Piet van der Merwe, which she does reluctantly - with dramatic and hilarious results." - mnetcorporate.co.za


skakels :











bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)