Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Môre, Môre
vetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD . 03745 DVDI 1973 ELMO DE WITT FILMS/FLIP BEZUIDENHOUT/NU-METRO/RAND FILMS

met Hans Strydom, Sybel Coetzee, Anna Neethling-Pohl, Jan Bruyns, Don Leonard, Johannes Slabbert, Tobie Cronjé, Dawid van der Walt, Iris Coertze, draaiboek, Jan Scholtz, regisseur, Elmo de Witt

Rand Films se liefdesdrama Môre, Môre is gebaseer op die baie gewilde radiovervolgverhaal van Jan Scholtz. Die verhaal speel af in 'n klein plattelandse dorpie en gaan oor Lana, 'n matriekmeisie wat verlief is op haar onderwyser en daarmee saam die kleinlike en genadelose optrede van die mense in die dorp. Een van die skoolseuns se jaloesie oor die verhouding bereik 'n hoogtepunt wanneer hy tydens 'n sportbyeenkoms probeer om die onderwyser met 'n spies dood te gooi.
Lana word gespeel deur Sybel Coetzee, Hans Strydom is die onderwyser en Johannes Slabbert speel die rol van die skoolseun. Ander bekende spelers is Anna Neethling-Pohl, Jan Bruyns, Dawid van der Walt, Tobie Cronjé en Iris Coertze.
Môre, Môre is in 1973 vervaardig. Elmo de Witt was die regisseur en Jan Scholtz het die draaiboek geskryf.

Claude Larson Sangers
vetseunvetseun
Karnival / Leef Vir Vandag 7" . PD.9980 1974 GALLO
Kant Een:
1. Karnival (C. Larson, M. & J. Grové)
Kant Twee:
1. Leef Vir Vandag (Temaliedjie uit Môre, Môre) (Anna Kruger)


skakels :














bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )