Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lokval in Venesië
vetseunvetseun
film DVD 88min . MNETDVD-216 1972 KAVALIER FILMS/PRIMEDIA/M-NET

met met Gé Korsten, Diane Ridler, Bob Riley, June Seymour, Linda Basson, Mandie Andendorff, Willie van Rensburg, musiek, John Boshoff, Con Lamprecht, Roy Martin, cinematography, Ivo Pellegrini, redigeer, Oscar Burn, Coyla Charnock, Gerrie van Wyk, skryf, Donald Swanson, produseer, Bill Venter, regisseur, Ivan Hall, Elmo de Witt

"Oujongnooi en 'n familielid gaan op 'n bootrit kort nadat al die oujongnooi se juwele gesteel is en sy 'n yslike som versekeringsgeld ontvang het. Iewers is iets nie pluis nie en 'n privaatspeurder begin haar volg. Maar dis nog nie die einde nie: skielik verskyn die rower, sy nooi én 'n verstekeling op die toneel om die saak nóg meer deurmekaar te krap." - mnet.co.za

"Heart-throb tenor Gé Korsten plays an underground cop in this detective action drama with numerous twists and turns - and winning musical elements. Korsten plays the new South African ambassador to Monaco, travelling by sea to his posting.
He is a singing ambassador too, every now and then bursting into song and persuading the whole ship to sing along. But cat burglars are at work, stealing guests' jewellery, planting damning evidence in others' belongings, and even killing in cold blood. The ambassador - really Captain Markham - doesn't have much success in exposing the murderous gang of smugglers because of the numerous songs he performs - the many women he seduces before reaching Venice. It's in the lagoon city that things come to a head and the dapper ambassador turns policeman at last. Not to disappoint his fans, however, Gé turns into the singing policeman as the final credits roll." - mnetcorporate.co.za

vetseun
Hier Is 'n Mens ............. CDGSP 125 2006 GALLO
- Oorspronklike klankbaan van die rolprent Lokval in Venesië en sy ander treffers -
1. Hier Is 'n Mens
2. Liefling, Ek Wag
3. Net By Jou
4. Dit Gaan Jou Goed, Dit Gaan Jou Wel
5. Op Die Groot Oseaan
6. 'O Sole Mio
7. Ob-La-Di, Ob-La-Da
8. Valencia
9. In Ou Venesië
10. Wat Is So Mooi In Die Liefde?

vetseunvetseun
Hier Is 'n Mens LP ........... BRS 330 1972 BRIGADIERS MUSIEK
- Oorspronklike klankbaan van die rolprent Lokval in Venesië en sy ander treffers -
Kant Een:
1. Hier Is 'n Mens* (Dovan, Halvey, Gé Korsten) - MP3 >>>
2. Liefling, Ek Wag* (Zimmerman, Jay, Viljoen)
3. Net By Jou* (Humphries, Knef, Viljoen)
4. Dit Gaan Jou Goed, Dit Gaan Jou Wel* (Burhn, Buschor, C. Steyn)
5. Op Die Groot Oseaan* (Viljoen, Scharfenberger, Feltz)
Kant Twee:
1. 'O Sole Mio** (Di Capua, Roodt)
2. Ob-La-Di, Ob-La-Da** (Lennon, McCartney)
3. Valencia** (Padilla)
4. In Ou Venesië** (Viljoen, Conrad)
5. Wat Is So Mooi In Die Liefde?* (Becaud, Thorsten, Relin, C. Steyn)

Musiekverwerkings: * Johnny Boshoff ** Con Lamprecht
Opnames: * Peter Thwaites ** Geoff Tucker
Produksie: Francois Pretorius
Vervaardiger: Albie Venter
Fotografie: Hennie Pienaar
Rolprentregisseur: Ivan Hall

LIEFLING was so mooi soos die woord self en het die grootste treffer van die jaar geword. HIER IS 'n MENS sal dieselfde hoogtes inskiet omdat dit vertel van iemand wat ons baie goed ken: die mens.
Maak oop jou hart: Hier is 'n mens: Gé Korsten - omslag


skakels : imdb.com












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )