Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Liefde Vir Lelik
vetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD . MNETDVD-307 1972/2008 FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET

"Die verhaal van 'n seun en sy hond spannend - hartroerend - teer"

met Cobus Rossouw, Johan du Plooy, Harry Mekele, Pieter en Sheba as Buks en Lelik, regisseur, Keith van der Wat
vetseun
"Buks, 'n plaasseun verloor sy ouers in 'n motorongeluk en moet by sy peetouers, Hannes en Susan, in Durban gaan bly. (Hannes is 'n gewese medikus wat van die rol geskraap is na 'n dronkoperasie). In hul minder gegoede buurt voel Buks en Lelik baie ontuis veral omdat Hannes hulle as oorlas beskou. As Hannes dreig om Lelik dood te skiet - nadat van sy duiwe doodgebyt is, besluit Buks om met Lelik te vlug na die enigste plek waar hy liefde ken - op die plaas by ou Willem en Siena.
Hy word gehelp deur 'n boemelaar en bereik na vele omswerwinge en ontberings sy geliefde plaas.
Met die polisie opsoek na hom is dit nie lank voordat Hannes op die plaas opdaag om Buks terug te vat nie. Maar dan loop hy hom vas in ou Willem en sy vasberadenheid om Buks op die plaas te hou. Buks hoor die stryery tussen Hannes, ou Willem en die Sersant maar vertolk dit verkeerd en vlug 'n tweede keer, maar hierdie keer blindelings na nêrens. Hierdie keer is daar nie 'n plaas of 'n ou Willem wat op hom wag nie, net die waterval...." - flipbez.co.za

"Buks, a country boy loses his parents in a car accident, and has to go and live in Durban with his godparents, Hannes and Susan. (Hannes is an ex-doctor who was struck off the roll for performing surgery while under the influence.) Buks and Lelik feel out of place, living in the less wealthy suburb, particularly as Hannes sees them as a nuisance. When Hannes threatens to shoot Lelik - after some of his pigeons are killed - Buks decides to flee with Lelik to the only place where he knew love - the farm with old Willem and Siena.
A tramp helps him, and after wandering about, and enduring many hardships he reaches his beloved farm.The police are searching for him, so it's only a matter of time before Hannes turns up on the farm to take Buks back. But he comes face to face with Willem, who is determind to keep Buks on the farm. Buks overhears the argument between Hannes, old Willem and the sergeant but misinterprets it and flees a second time blindly into nowhere. This time there's no farm or an old Willem waiting for him. Only the waterfall..." - mnetcorporate.co.za


skakels :














bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )