Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Lelik Is My Offer
vetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 96min . MNETDVD-299 1975 FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET

met Cobus Rossouw, Anéle Jonker, Johan du Plooy, Essie Esterhuizen, June Neethling, David Meintjies, Josh du Toit, Harry Mekele, Johan Buijs, Ina Rowles, Leon Mellet, Blanche Lloyd, Pieter en Sheba as Buks en Lelik, musiek, Gerry Bosman, manuskrip, regisseur, Joe Stewardson, produseer, Flip Bezuidenhout

vetseun
"Hannes Lombard is 'n mediese doktor wat weens drankmisbruik van die rol geskraap word.
Hy neem sy toevlug na 'n plaas in Noord-Natal waar sy boerdery nie juis vlot nie.
Buks, sy peetkind, word gestuur om by hom te gaan bly en ruil doodgelukkig stadslewe vir 'n sorgvrye plaasbestaan en nuwe maats in 'n nuwe skool. Sproetie, die bure se dogtertjie, word gou groot maats en hulle sorglose bestaan word selfs meer idillies wanneer Hannes hulle elkeen 'n perd present gee.
Maar die slang sluip die paradys binne, Lelik, Buks se hond, laat Sproetie se perd skrik en die gooi haar af. Die val verlam Sproeite se onderlyf en verwyt begin Buks verteer.
Maar dit is ou Willem, die plaasjong wat met sy eenvoudige wysheid die lewe vir almal weer leefbaar maak." - flipbez.co.za

"Hannes Lombard is a medical doctor who was struck off the roll for substance abuse. He takes refuge on a farm in northern Natal, where his farming efforts are unsuccessful. Buks, his godson is sent to live with him. He's quite happy to swop city life for a carefree life on the farm with new playmates in a new school. He and Sproetie, the neighbours' little girl soon become great friends and their laid-back existence becomes even more idyllic when Hannes gives them each a horse.
But the serpent sneaks into paradise. Lelik, Buks's dog startles Sproetie's horse, who throws her. The fall leaves Sproetie paralysed, and Buks is consumed by self-reproach. But it is old Willem, the farm-hand, and his simple wisdom who makes life bearable again for everyone." - mnetcorporate.co.za


skakels :















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)