Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kiepie en Kandas


Die Army Van Kandas - Mynie Grové

vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 90min. 1980/2008/2009 KASTEEL FILMS/SCHOLTZ FILMS/FLIP BEZUIDENHOUT/STER-KINEKOR
vetseun
"Betaal Is Die Wet Van Transvaal!"
"Jan Scholtz se Loslit, Lekkerkyk Studenteprent"

met Ryno Hattingh (Kandas), Debbie Labuschagne (Kiepie), Alex Heyns, Schalk Jacobsz, Friedrich Stark, Pierre Knoessen, Mieder Olivier, Willie van Rensburg, draaiboek, produseer, regisseur, Jan Scholtz

"'n Studenteverhaal.
Na baie Jare ontmoet Kandas (Ryno Hattingh) sy laerskoolliefde Kiepie (Debbie Labuschagne) letterlik per ongeluk op die universiteits kampus. Die liefde vlam onmiddellik weer op! Die probleem is net, Kiepie staan op trou met 'n knap jong advokaat (Mieder Olivier) wat sommer die geleentheid aangryp om Kandas hof toe te sleep oor 'n ongeluk." - omslag

"KANDAS (Ryno Hattingh) is 'n derdejaar-student met Latyn en Engels as hoofvakke. KIEPIE (Debbie Labuschagne) is ook student en gimnas van formaat. Kiepie en Kandas is sedert hul kinderjare verlief op mekaar maar verloor kontak totdat Kandas haar met sy verslonste studentekombi omry.
Die herontmoeting sorg vir baie kaperjolle, maar op die ou end ook vir baie hartseer, want Kiepie is verloof aan die uitgeslape advokaat, Louis Swart. En as sy besef dat Kandas weer sy plek in haar hart verower het is haar toekoms grys." - flipbez.co.za


skakels : safvs.co.za














bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )