Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Kaptein Caprivi (vervolg deur Aanslag op Kariba)
vetseunvetseunvetseunvetseun
film VHS/DVD 82min . 1972/2010 BRIGADIERS FILMS

"Hy veg op ons grense"

met Jannie Hanzen, Ken Hare, Sandy Nkomo, Will Sealie, Norman C. Smith, musiek, Art Heatlie, cinematography, Robert Lewis,.Rod Stewart, skryf, Andreas du Plessis, Basil Stols, produseer, Albie Venter, Madel Venter, regisseur, Albie Venter
Konskripsie film met voorwoord deur Pres. C.R. Swart.

"Dylan Craig skryf 'n baie interessante storie oor die "square-jawed" Kaptein Caprivi fliek (1972 - my geboorte jaar) in sy stuk getiteld Screening the Border War, 1971-1988:
"Kaptein Caprivi opens to military marching band music and the red gauntlet of the Brigadiers logo, a martial tone that effectively foreshadows the film's content. The film also features a prologue by ex-State President C.R. Swart, in which he urges South Africans to remain vigilant 'dag na dag, nag na nag, jaar na jaar' against the envious foreign forces arrayed against them. The film's visuals during his speech cut between close-ups of drilling black guerrilla fighters and uniformed Chinese communists. No sooner has the prologue ended and the movie itself begun than this pairing reappears in the form of a kidnap squad sent over the South African border to plant landmines and abduct a group of white South African farmers."

Blykbaar is daar 'n ander Kaptein Caprivi wat voor die koms van die internet en TV basies 'n nasionale held was in Afrikaanse Suid-Afrika. Kaptein Caprivi het in fotoverhale sy verskyning gemaak, en is later verhoog in status deur in bogenoemde Grens Oorlog-propagandaflieks te verskyn." - mooiloop.co.za

Art Heatlie - Orkes & Koor
vetseun
klankbaan LP ................... BCP.1255 1972 BRIGADIERS MUSIEK
- Oorspronklike Klankbaan / Original Soundtrack
Kant Een:
1. Kaptein Caprivi (S. Reynecke, A. Viljoen)
Kant Twee:
1. The Guardians Of Our Borders (O, Krause, A. Heatlie) - The Hon. C.R. Swart
2. Die Bewakers Van Ons Grense (O, Krause, A. Heatlie) - Sy Edele C.R. Swart


skakels : imdb.com














bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )