Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jock of the Bushveld
vetseunvetseunvetseunHIRE / HUUR
film DVD 94min . SJAD-001 2007 NEXT VIDEO

met Johnathan Rands, Sean Gallager, Faye Masterton, Robert Urich, skryf Sir Percy Fitzpatrick

"From the wilds of Africa comes Sir Percy Fitzpatrick's immortal story of Jock: a dog with more courage and a bigger heart than the greatest of heroes."

"Die verhaal van Sir Percy Fitzpatrick se ondervindinge as jong prospekteerder en transportryer in die Oos-Transvaalse Laeveld van die tagtigerjare. Die hoofkarakter is egter nie die skrywer self vetseunnie, maar wel sy getroue hond, Jock.

Jock van die Bosveld is een van die min Suid-Afrikaanse boeke wat as werklik klassiek bestempel kan word. Dit is die verhaal van Sir Percy Fitzpatrick se ondervindinge as jong prospekteerder en transportryer in die Oos-Transvaalse Laeveld van die tagtigerjare. Die hoofkarakter is egter nie die skrywer self nie, maar wel sy getroue hond, Jock, saam met wie hy spannende jag- en ander avonture beleef. Die meeste van die gebeurtenisse het die skrywer oorspronklik aan sy kinders vertel - hulle het egter net geluister "as dit waar was". Dit is juis vanweë hierdie egtheid en die vetseunlewendige styl dat Jock van die Bosveld vandag nog deur oud en jonk in Suid-Afrika as een van hul geliefkoosde boeke beskou word." - storiewerf.co.za

"This is the original South African version as seen on the SABC/SAUK during the late 80's."
"20-year old Percy Fitzpatrick hears about the Eastern Transvaal gold rush and sets out from Cape Town in hopes of finding fortune. He becomes a transport rider bringing in supplies from Delagoa Bay current Maputo and comes across a runt puppy and saves it's life and christens it Jock. Percy and Jock form a close bond and friendship and share many adventures. Based on the classic novel, JOCK OF THE BUSHVELD by Sir Percy Fitzpatrick."

vetseunvetseun
DVD + Badge + T-Shirt . 2008

From the wilds of Africa comes Sir Percy Fitzpatrick's immortal story of Jock: a dog with more
courage and a bigger heart - than the greatest of heroes.

Jock Of The Bushveld - Original Sountrack Recording
vetseunvetseun
klankbaan LP ... EMCJ(E) 4051571 1986 EMI
Side One:
1. African Litany - Juluka
2. Ancient Dust Of Africa - Edi Niederlander
3. Kudu Hunt; Unkosibomvu - The Red King - Juluka
4. Main Theme ""; Gijim' Beke - Juluka
Side Two:
1. Early Morning Hunt; Great Heart - Johnny Clegg & Savuka
2. Leaving Home; Ngwenya - The Crocodile; The Last Trek; Bull Man Free - Juluka
3. Lilian's Theme; Jock's Theme; Ancient Dust Of Africa (Reprise) - Edi Niederlander

* Instrumental. Original music composed and arranged by Keith Hutchinson
Recorded at EMI "POWERHOUSE STUDIOS"
Recordring & Mixing Engineer: Peter Thwaites
Additional Music: Juluka; Edi Niederlander and Johnny Clegg & Savuka
Johnny Clegg & Savuka and Juluka appears coutesy of Minc Records
Edi Niederlander appears coutesy of Mountain Records


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )