Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jannie Totsiens
vetseunvetseunvetseun
film DVD 108min . MNETDVD-059 1970 PRIMEDIA/M-NET

met Katinka Heyns, Cobus Rossouw, Jill Kirkland, Hermien Dommisse, Don Leonard, Jacques Loots, Patrick Mynhardt, Sandra Kotze, Jan Bruins, Dulcie van den Bergh, Sarel Breedt, Bettie Botha, George Pearce, produseer, Emil Nofal, regisseur, Jans Rautenbachvetseun

Tony & Jan - Sing Jannie Totsiens ==>

Senutergend, skokkend, skrikwekkend en snaaks ~ dit is die merkwaardige Jannie Totsiens, geleë in 'n kliniek vir versteurdes wat eintlik 'n mikrokosme van Suid-Afrika is. Hierin is 'n regter wie se dogter se moordenaar vrygespreek is, 'n afgejakte bruid, 'n versteurde kind wat almal soos poppe behandel, 'n liefdevose vrou wat eindelose briewe aan haar dogter skryf, 'n oud-Ossewabrandwag soldaat wat sy broer per ongeluk opgeblaas het, die kliniekbestuurder wat net so versteurd soos sy pasiente is, 'n mond en voet skilder wat weggesluit is omdat sy ouers hulself vir hom skaam. Toe kom die engel van onheil tussen hulle: die katatoniese professor Jannie Pienaar, hy wat niks sê nie, niks doen nie en niks kan doen sonder hulp nie. Een vir een, leer hul Jannie om weer te praat, weer te lewe, weer lief te kan hê, weer om in alles wat om hom aan gang te belangstel. Toe een van hul kring selfmoord pleeg, leer hul Jannie iets anders.....hoe om 'n aaklige dood te sterf.......

"'n Liefdesdrama speel hom af in 'n tehuis vir sielsiekes. Menslike skuld, onversoenbaarheid en onbevredigde behoeftes word blootgelê in die ontrafeling van persoonlike gevoelens by die sewetal inwoners wat by hierdie drama betrokke is." - mnet.co.za

"A daring allegory condemning the madness of apartheid, this 1970 film is a testament to the integrity and anti-establishment stance of its director, Jans Rautenbach. It examines how the inmates of a small sanatorium are individually and collectively affected by the arrival of a newcomer. Jannie arrives suffering from some form of catatonia.
That changes when a woman inmate falls in love with him, but he is attracted to another: Linda, a childlike young woman who treats him like one of her puppets. Jannie promises to take her away with him but that same night, the other woman commits suicide.
Outraged, the inmates hold a mock trial and find Jannie guilty of murder, with Linda gleefully joining in. Jannie must accept that Linda is unbalanced, and that he will have to leave without her. His departure brings her momentarily to the brink of sanity, but then she slips back." - mnetcorporate.co.za

vetseunvetseunvetseun
Eendag op 'n Reëndag/Jannie Totsiens film DVD 194min . MNETDVD142 M-NET


skakels : imdb.com hier

















bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)