Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Jakkalsdraai se mense
vetseunvetseun
film VHS/DVD . MNETDVD-174 1982/2010 FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET

"Wena Naudé in die trefferprent!"

met Wena Naudé, Jan Bruyns, Wilna Snyman, Lieb Bester, Annette Engelbrecht, Mohan Brits, Magda Beukes, Coetzee van Eck

Wena Naudé se trefferprent Jakkalsdraai se Mense oor 'n mynramp wat almal in die dorp van Jakkalsdraai raak en verander. Intense drama. Emosie wat aan die hart skeur. Aksie en liefde wat uiteindelik seevier.
Een van Suid-Afrika se mees suksesvolle rolprente wat topgehalte kykgenot waarborg.

vetseunvetseun
Annette Engelbrecht & Coetzee van Eck - Hello Aletta / Dimpel Pretorius - Hartseer Wals 7" . BR 3114 1975 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Hello Aletta - Annette Engelbrecht & Coetzee van Eck (D. Vermaak) (Uit die Rolprent "Jakkalsdraai se mense")
Kant Twee:
1. Hartseer Wals - Dimpel Pretorius (Trad. Verw. D. Pretorius)


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )