


















Herfsland




film VHS/DVD 88 min . MNETDVD-173 1979/1982 FLIP BEZUIDENHOUT/M-NET
"'n Lagprent 'n Pragprent - Humor op sy beste"
met Hans Strydom, Riana Scholtz, Riana Pienaar, Trix Pienaar, Tobie Cronjé; Dirk de Villiers, regisseur, Jan Scholtz
Na die dood van sy vrou, open Maritz de Necker (Hans Strydom) 'n regspraktyk in Worchester. Sy skoonpa, Senator Scheepers (Dirk de Villiers) blameer Maritz vir die selfmoord van sy dogter en gaan uit sy pad om Maritz "uit te werk" en slaag daarin om 'n regskommissie-ondersoek teen hom ingestel te kry.
Intussen raak Maritz verlief op die Senator se pleegkind Carina (Riana Pienaar) en skraag dit hom, met die ondersteuning van sy suster (Trix Pienaar) en die grapkas Willem (Tobie Cronjé) om die Senator te beweg.
skakels :