


















Grensbasis 13





film DVD 70min .............. 1979 MIMOSA FILMS
"Elmo de Witt se aksierolprent van die jaar."
Danie Joubert, Karin Kritzinger, Karin Scholtz, Willie Esterhuizen, Tommy Erasmus, uitvoerende produksie, Philo Pieterse, regisseur, Elmo de Witt, Jamie Uys
'n Reddingspoging in die grensoorlog. Spanning, aksie en liefde.
skakels :