Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Eendag op 'n Reëndag / Die Roussouws
vetseunvetseunvetseunvetseun
film DVD 75min . MNETDVD-047 1976/2008 PRIMEDIA/MONARCH FILMS/M-NET

"Hy het haar lief ... maar sal sy ooit 'n ROUSSEAU VAN LA ROUCHELLE kan wees?"

met Katinka Heyns, Regardt van den Bergh, Jana Cilliers, Marga van Rooy, Mees Xteen, musiek Jaques Brel, produseer, regisseur, Jans Rautenbach (gebaseer op radio-vervolgverhaal "Die Rossouws van La Rochelle")

Die bekende Suid-Afrikaanse regisseur, Jans Rautenbach skep in sy eie, magiese styl 'n silwerdoek-romanse met 'n pikante geur, met sterre, Katinka Heyns, Regardt van den Bergh en Jana Cilliers. Susie Botha is smoorverlief op die aantreklike maar stil Paul Rossouw. Dan, op die aand van 'n spesiale afspraak, verwyn Paul. Susie is verpletter. Sy weet nie dat Paul haar misdadige broer, Gert, 'n klein fortuin skuld nie - wat teen middernag betaal moet word. In 'n desperate poging om geld bymekaar te kry, neem hy deel aan 'n korrupte dobbelspel.
Gert daag by die goor dobbelnus op, ontbloot die eienaar daarvan as 'n skurk en verwurg hom. Die polisie daag op, en Sussie is oortuig daarvan dat Paul vir altyd uit haar lewe is. Op 'n vaal dag, wanneer Susie roomys van haar roomyswa verkoop, sien Paul na haar aanloop. Haar prins het haar toe tog kom red.

"Celebrated South African director Jans Rautenbach spices up a genre romance with his particular brand of movie magic, add to by the star cast of Katinka Heyns, Regardt van den Bergh and Jana Cilliers. Sussie Botha is madly in love with the handsome, but secretive, Paul Rossouw. However, on the night of a special date, Paul goes missing. Sussie is devastated. Unbeknown to her, Paul owes her delinquent brother, Gert, a small fortune - payable by midnight. In a desperate attempt to raise the money, he takes part in a corrupt gambling game.
Gert arrives at the seedy gambling den, exposes its owner as a conman and then strangles him. The police arrive, and Sussie is convinced that Paul is out of her life forever. On another bleak day selling ice cream from her van, Sussie sees Paul walking towards her. Her prince has come to rescue her, after all." - mnetcorporate.co.za

vetseunvetseunvetseun
Eendag op 'n Reëndag/Jannie Totsiens film DVD 194min . MNETDVD-142 M-NET


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)